Rooster vir die week van 26 Augustus
WEEK WAT BEGIN MET 26 AUGUSTUS
Lied 63 en gebed
□ Gemeentelike Bybelstudie:
jr hfst. 13 ¶14-19 (30 min.)
□ Teokratiese Bedieningskool:
Bybelleesgedeelte: Romeine 13-16 (10 min.)
Hersiening van die Teokratiese Bedieningskool (20 min.)
□ Diensvergadering:
10 min: “Wend ’n spesiale poging aan om op die eerste Saterdag Bybelstudies te begin.” Toespraak. Demonstreer dan hoe ’n studie op die eerste Saterdag in September begin kan word. Spoor almal aan om ’n aandeel te hê.
10 min: Metodes om die goeie nuus te verkondig—Gebied vir die groep en persoonlike gebied. Bespreking van Georganiseer-boek, bladsy 102, paragraaf 3, tot bladsy 104, paragraaf 1. Voer ’n onderhoud met die gebiedskneg in verband met plaaslike reëlings om gebied aan te vra en te dek.
10 min: Waarom ons nie valse profete is nie. Bespreking gebaseer op die Redenering-boek, bladsy 410, paragraaf 3, tot bladsy 412, paragraaf 2. Reël dat een van die wenke op bladsye 411 tot 412 gedemonstreer word.
Lied 116 en gebed