Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 8/13 bl. 2
  • Rooster vir die week van 19 Augustus

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Rooster vir die week van 19 Augustus
  • Ons Koninkryksbediening—2013
  • Onderhofies
  • WEEK WAT BEGIN MET 19 AUGUSTUS
Ons Koninkryksbediening—2013
km 8/13 bl. 2

Rooster vir die week van 19 Augustus

WEEK WAT BEGIN MET 19 AUGUSTUS

Lied 51 en gebed

□ Gemeentelike Bybelstudie:

jr hfst. 13 ¶8-13 (30 min.)

□ Teokratiese Bedieningskool:

Bybelleesgedeelte: Romeine 9-12 (10 min.)

Nr. 1: Romeine 9:19-33 (4 min. of minder)

Nr. 2: As iemand sê: ‘Glo jy aan die wegraping?’—rs bl. 435 ¶2-4 (5 min.)

Nr. 3: Skriftuurlike redes waarom ons nie mense moet vrees nie—Luk. 12:4-12 (5 min.)

□ Diensvergadering:

Lied 113

10 min: “God se Woord oefen krag uit.” Vrae en antwoorde. Meld die datum van die spesiale byeenkomsdag as dit beskikbaar is.

10 min: Hoe om op plaaslike gesprekdempers te reageer. Bespreking deur die diensopsiener. Noem twee of drie potensiële gesprekdempers wat in die plaaslike gebied teëgekom word maar nie in die Redenering-boek bespreek word nie. Nooi die gehoor om te sê hoe ons daarop kan reageer. Reël een kort demonstrasie.

10 min: Preek met vrymoedigheid. (Hand. 4:29) Bespreking gebaseer op die Jaarboek vir 2013, bladsy 49, paragrawe 1-6, en bladsy 69, paragrawe 1-6. Nooi die gehoor om kommentaar te lewer oor die lesse wat hulle geleer het.

Lied 92 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel