Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 6/13 bl. 3
  • Rooster vir die week van 24 Junie

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Rooster vir die week van 24 Junie
  • Ons Koninkryksbediening—2013
  • Onderhofies
  • WEEK WAT BEGIN MET 24 JUNIE
Ons Koninkryksbediening—2013
km 6/13 bl. 3

Rooster vir die week van 24 Junie

WEEK WAT BEGIN MET 24 JUNIE

Lied 123 en gebed

□ Gemeentelike Bybelstudie:

jr hfst. 11 ¶1-8 (30 min.)

□ Teokratiese Bedieningskool:

Bybelleesgedeelte: Handelinge 8-10 (10 min.)

Hersiening van die Teokratiese Bedieningskool (20 min.)

□ Diensvergadering:

Lied 93

10 min: “Bespreek een onderwerp, maar bied albei tydskrifte aan.” Toespraak. Demonstreer ná die toespraak hoe ons die voorgestelde aanbieding op bladsy 8 kan gebruik om ’n studie op die eerste Saterdag in Julie te begin.

10 min: Ons werk is nie tevergeefs nie (Heb. 6:10). Bespreking gebaseer op die Jaarboek vir 2013, bladsye 113-115. Nooi die gehoor om kommentaar te lewer oor die lesse wat hulle geleer het.

10 min: Die lektuuraanbod vir Julie en Augustus. Bespreking. Bespreek kortliks kenmerke van die brosjures wat aangebied sal word. Demonstreer hoe twee van die brosjures aangebied kan word. In een van die demonstrasies moet die voorgestelde aanbieding op bladsy 8 of een van die aanbiedings in Ons Koninkryksbediening vir Maart 2013 gebruik word om die Goeie nuus-brosjure aan te bied.

Lied 129 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel