Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 5/13 bl. 3
  • Rooster vir die week van 27 Mei

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Rooster vir die week van 27 Mei
  • Ons Koninkryksbediening—2013
  • Onderhofies
  • WEEK WAT BEGIN MET 27 MEI
Ons Koninkryksbediening—2013
km 5/13 bl. 3

Rooster vir die week van 27 Mei

WEEK WAT BEGIN MET 27 MEI

Lied 6 en gebed

□ Gemeentelike Bybelstudie:

jr hfst. 10 ¶1-7 (30 min.)

□ Teokratiese Bedieningskool:

Bybelleesgedeelte: Johannes 12-16 (10 min.)

Nr. 1: Johannes 12:20-36 (4 min. of minder)

Nr. 2: Op wie is die verdienste van Jesus se offerande eerste toegepas, en met watter doel?—rs bl. 276 ¶1-2 (5 min.)

Nr. 3: Waarom word Jehovah tereg “die God wat vrede gee” genoem?—Rom. 15:33 (5 min.)

□ Diensvergadering:

Lied 98

5 min: Begin ’n Bybelstudie op die eerste Saterdag. Toespraak. Demonstreer hoe ’n studie op die eerste Saterdag in Junie begin kan word deur die agterblad van Die Wagtoring te gebruik. Moedig almal aan om ’n aandeel te hê.

15 min: Gooi die saadjies wat ons plant nat (1 Kor. 3:6-9). Bespreking gebaseer op die volgende vrae: (1) Wat geniet jy omtrent die herbesoekwerk? (2) Waarom vind party dit moeilik om herbesoeke te doen? (3) Hoe kan hierdie uitdagings te bowe gekom word? (4) Hoe kan ons hulp verkry as ons dit moeilik vind om herbesoeke te doen? (5) Waarvan maak jy gebruik om rekord te hou van iemand wat belangstelling getoon het, die onderwerp wat jy bespreek het, die lektuur wat jy gelaat het en ander besonderhede? (6) Hoe berei jy vir herbesoeke voor? (7) Waarom is dit goed om elke week tyd opsy te sit om herbesoeke te doen?

10 min: “Gebruik video’s om ander te onderrig.” Bespreking. Nooi die gehoor om te vertel hoe hulle daarby baat gevind het om na die video’s te kyk voordat hulle Getuies geword het.

Lied 101 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel