Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 5/13 bl. 3
  • Gebruik video’s om ander te onderrig

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Gebruik video’s om ander te onderrig
  • Ons Koninkryksbediening—2013
  • Soortgelyke materiaal
  • Gebruik visuele hulpmiddele om te onderrig
    Ons Koninkryksbediening—2006
  • Gebruik video’s om jou Bybelstudente te onderrig
    Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2019
  • Verbeter jou vaardighede in die bediening​—⁠Gebruik video’s om te onderrig
    Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2016
  • Behoort ek na musiekvideo’s te kyk?
    Ontwaak!—2003
Sien nog
Ons Koninkryksbediening—2013
km 5/13 bl. 3

Gebruik video’s om ander te onderrig

Toe Jehovah belangrike inligting aan Abraham en Jeremia gegee het, het hy dit nie net mondelings oorgedra nie, hy het ook vir hulle iets gewys (Gen. 15:5; Jer. 18:1-6). Ons kan ons studente help om Bybelwaarhede te verstaan en te waardeer deur goeie gebruik te maak van visuele hulpmiddele, soos ons video’s. Hier volg ’n paar idees oor wanneer party van die video’s gekyk kan word. Hou in gedagte dat dit net voorstelle is, aangesien elke student anders is.

Leer Bybel-boek

◻ Hoofstuk 1: Ná paragraaf 17, kyk The Wonders of Creation Reveal God’s Glory

◻ Hoofstuk 2: Aan die einde van die hoofstuk, kyk The Bible—Mankind’s Oldest Modern Book

◻ Hoofstuk 9: Ná paragraaf 14, kyk Jehovah’s Witnesses—Organized to Share the Good News

◻ Hoofstuk 14: Aan die einde van die hoof-stuk, kyk The Bible—Its Power in Your Life

◻ Hoofstuk 15: Ná paragraaf 10, kyk Our Whole Association of Brothers

‘God se liefde’-boek

◻ Hoofstuk 3: Ná paragraaf 15, kyk Young People Ask—How Can I Make Real Friends?

◻ Hoofstuk 4: Aan die einde van die hoofstuk, kyk Respect Jehovah’s Authority

◻ Hoofstuk 7: Ná paragraaf 12, kyk No Blood—Medicine Meets the Challenge

◻ Hoofstuk 9: Ná paragraaf 6, kyk Warning Examples for Our Day

◻ Hoofstuk 17: Aan die einde van die hoofstuk, kyk ‘Wandel deur geloof, nie deur aanskouing nie’

Is daar ander video’s wat een van jou studente tot voordeel sal strek? Iemand wat byvoorbeeld met teenstand te kampe het, sal dalk aangemoedig word deur te kyk na Faithful Under Trials—Jehovah’s Witnesses in the Soviet Union of Jehovah’s Witnesses Stand Firm Against Nazi Assault. Jongmense sal dalk baat vind by Pursue Goals That Honor God en Young People Ask—What Will I Do With My Life? Maak aantekeninge in jou Leer Bybel- en ‘God se liefde’-boek om jou te herinner aan wanneer jy ’n video saam met jou student kan kyk of dit vir hom kan leen om te kyk. Wanneer nuwe video’s vrygestel word, kan jy dink aan hoe jy dit kan gebruik om die hart van jou Bybelstudente te raak.—Luk. 24:32.

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel