Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 2/13 bl. 3
  • Rooster vir die week van 25 Februarie

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Rooster vir die week van 25 Februarie
  • Ons Koninkryksbediening—2013
  • Onderhofies
  • WEEK WAT BEGIN MET 25 FEBRUARIE
Ons Koninkryksbediening—2013
km 2/13 bl. 3

Rooster vir die week van 25 Februarie

WEEK WAT BEGIN MET 25 FEBRUARIE

Lied 120 en gebed

□ Gemeentelike Bybelstudie:

jr hfst. 6 ¶1-6 (30 min.)

□ Teokratiese Bedieningskool:

Bybelleesgedeelte: Markus 5-8 (10 min.)

Hersiening van die Teokratiese Bedieningskool (20 min.)

□ Diensvergadering:

Lied 135

5 min: “Moet jy ophou?” Bespreking.

10 min: Die boodskap wat ons moet verkondig—‘Getuig van Jesus’. Geesdriftige toespraak wat gebaseer is op die Bedieningskool-boek, van die onderhofie op bladsy 275 tot die einde van bladsy 278.

15 min: Jehovah versterk ons om te preek (Fil. 4:13). Voer ’n onderhoud met twee of drie verkondigers wat ondanks gesondheidsprobleme ywerig aan die bediening deelneem. Voor watter uitdagings kom hulle te staan? Wat help hulle om langdurige ontmoediging te voorkom? Hoe het die gemeente praktiese hulp aan hulle verleen? Hoe het hulle daarby baat gevind om gereeld aan die bediening deel te neem?

Lied 42 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel