Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 10/12 bl. 1
  • Rooster vir die week van 8 Oktober

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Rooster vir die week van 8 Oktober
  • Ons Koninkryksbediening—2012
  • Onderhofies
  • WEEK WAT BEGIN MET 8 OKTOBER
Ons Koninkryksbediening—2012
km 10/12 bl. 1

Rooster vir die week van 8 Oktober

WEEK WAT BEGIN MET 8 OKTOBER

Lied 75 en gebed

□ Gemeentelike Bybelstudie:

bt hfst. 27 ¶19-26, vensters op bl. 212, 214, 217 (30 min.)

□ Teokratiese Bedieningskool:

Bybelleesgedeelte: Daniël 7-9 (10 min.)

Nr. 1: Daniël 7:13-22 (4 min. of minder)

Nr. 2: Toon die Bybel dat ware Christene georganiseerd sou wees?—rs bl. 329 ¶1-4 (5 min.)

Nr. 3: In watter opsigte is Jehovah lojaal?—Op. 15:4; 16:5 (5 min.)

□ Diensvergadering:

Lied 133

10 min: As iemand sê: ‘Ek is besig.’ Bespreking gebaseer op die Redenering-boek, bladsy 19, paragraaf 5, tot bladsy 20, paragraaf 4. Bespreek ’n paar van die wenke oor hoe om op hierdie gesprekdemper te reageer sowel as ander maniere waarop dit al suksesvol in die plaaslike gebied oorkom is. Reël twee kort demonstrasies.

10 min: Wat leer ons? Bespreking. Reël dat Matteus 21:12-16 en Lukas 21:1-4 gelees word. Bespreek die lesse wat hierdie verslae bevat.

10 min: “Kan jy aan aandgetuieniswerk deelneem?” Vrae en antwoorde. Wanneer paragraaf 2 bespreek word, kan die gehoor genooi word om ondervindinge te vertel wat hulle gehad het terwyl hulle aan aandgetuieniswerk deelgeneem het.

Lied 92 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel