Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 9/12 bl. 4
  • Velddiensglanspunte

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Velddiensglanspunte
  • Ons Koninkryksbediening—2012
Ons Koninkryksbediening—2012
km 9/12 bl. 4

Velddiensglanspunte

Ons is bly om te rapporteer dat al die lande onder die toesig van die Suid-Afrikaanse takkantoor goeie Gedenkmaalopkomste gehad het: Botswana 5 790, Namibië 6 190, Swaziland 7 496 en St. Helena 288. In Lesotho het 9 575 en in Suid-Afrika het 217 952 die Gedenkmaal bygewoon, wat albei bywoningshoogtepunte is. Die ywerige verkondigers in hierdie lande het altesaam 143 238 Bybelstudies gehou. Mag ons almal voortgaan om ‘baie te hê om in die werk van die Here te doen’.—1 Kor. 15:58.

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel