Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 4/12 bl. 1
  • Rooster vir die week van 9 April

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Rooster vir die week van 9 April
  • Ons Koninkryksbediening—2012
  • Onderhofies
  • WEEK WAT BEGIN MET 9 APRIL
Ons Koninkryksbediening—2012
km 4/12 bl. 1

Rooster vir die week van 9 April

WEEK WAT BEGIN MET 9 APRIL

Lied 123 en gebed

□ Gemeentelike Bybelstudie:

bt hfst. 19 ¶1-5, vensters op bl. 149-150 (25 min.)

□ Teokratiese Bedieningskool:

Bybelleesgedeelte: Jeremia 22-24 (10 min.)

Nr. 1: Jeremia 23:15-23 (4 min. of minder)

Nr. 2: Waarom lewe in die nuwe wêreld nooit vervelig sal wees nie (5 min.)

Nr. 3: Die toepassing van skriftuurlike raad kan ’n huwelik verbeter—rs bl. 206 ¶5-8 (5 min.)

□ Diensvergadering:

Lied 36

5 min: Aankondigings.

15 min: Maak goeie gebruik van die Jaarboek vir 2012. Gebruik “’n Brief van die Bestuursliggaam” as die grondslag vir ’n inleidende toespraak. Nooi dan die gehoor om aanmoedigende gebeurtenisse of ondervindinge uit “Glanspunte van die afgelope jaar” te vertel. Nooi hulle daarna om kommentaar te lewer oor uitsonderlike aspekte van die wêreldrapport. Sluit af deur almal aan te spoor om die hele Jaarboek te lees.

15 min: “Drie wenke om jou onderrigvermoë te verbeter.” Vrae en antwoorde. Wanneer paragraaf 2 bespreek word, moet ’n demonstrasie gehou word waarin ’n verkondiger die eerste paragraaf op bladsy 3 van die Leer Bybel-boek met ’n huisbewoner bespreek. Nadat die verkondiger die aanhaling uit Job 10:15 gelees het, gee hy ’n verduideliking van een of twee minute oor wie Job is. Vra daarna die gehoor waarom dit nie goeie onderrigvermoë was nie, hoewel die besonderhede wat hy oor Job gegee het, akkuraat was.

Lied 10 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel