Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 3/12 bl. 4
  • Velddiensglanspunte

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Velddiensglanspunte
  • Ons Koninkryksbediening—2012
Ons Koninkryksbediening—2012
km 3/12 bl. 4

Velddiensglanspunte

Die verkondigers onder die toesig van die Suid-Afrikaanse Takkantoor het gedurende Oktober baie goeie resultate behaal in die veldbediening, al het baie van hulle hulle streekbyeenkoms bygewoon. Lesotho het ’n nuwe hoogtepunt van 3 844 verkondigers en 7 008 tuisbybelstudies bereik! Swaziland het ’n hoogtepunt van 4 442 Bybelstudies gerapporteer, en ’n nuwe hoogtepunt van 3 134 verkondigers—’n vermeerdering van 8 persent. Dit is baie aanmoedigend dat 1 546 nuwe dissipels gedurende Oktober in Suid-Afrika gedoop is.

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel