Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 11/11 bl. 4
  • Rooster vir die week van 5 Desember

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Rooster vir die week van 5 Desember
  • Ons Koninkryksbediening—2011
  • Onderhofies
  • WEEK WAT BEGIN MET 5 DESEMBER
Ons Koninkryksbediening—2011
km 11/11 bl. 4

Rooster vir die week van 5 Desember

WEEK WAT BEGIN MET 5 DESEMBER

Lied 29 en gebed

□ Gemeentelike Bybelstudie:

bt hfst. 13 ¶17-24 (25 min.)

□ Teokratiese Bedieningskool:

Bybelleesgedeelte: Jesaja 1-5 (10 min.)

Nr. 1: Jesaja 3:16–4:6 (4 min. of minder)

Nr. 2: Waarom moet ons ons gevoel van dringendheid behou? (5 min.)

Nr. 3: Sal enigiemand op die aarde oorbly ná die einde van die teenswoordige wêreld?—rs bl. 265 ¶1-4 (5 min.)

□ Diensvergadering:

Lied 111

5 min: Aankondigings.

10 min: As iemand jou vra waarom jy nie Kersfees vier nie. Bespreking gebaseer op die Redenering-boek, bladsy 400 tot bladsy 403, paragraaf 2. Reël een kort demonstrasie.

10 min: Plaaslike behoeftes.

10 min: Wees voorbereid vir die bediening. Bespreking gebaseer op die volgende vrae. (1) Hoe berei jy voor vir: (a) die huis-tot-huis-getuieniswerk? (b) herbesoeke? (c) informele getuieniswerk? (2) Waarom moet ons voorberei elke keer wanneer ons ’n Bybelstudie hou? (3) Wat doen jy om jou Bybelstudent te help om vir sy les voor te berei? (4) Hoe help voorbereiding jou om die bediening meer te geniet? (5) Waarom behaag dit Jehovah wanneer ons vir die bediening voorberei?

Lied 101 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel