Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 11/11 bl. 4
  • Aankondigings

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Aankondigings
  • Ons Koninkryksbediening—2011
Ons Koninkryksbediening—2011
km 11/11 bl. 4

Aankondigings

◼ Lektuuraanbod vir November: Die Wagtoring en Ontwaak! Waar belangstelling getoon word, moet die traktaat Die waarheid—Wil jy dit graag vind? aangebied word en ’n poging aangewend word om ’n Bybelstudie te begin. Desember: Die grootste mens wat nog geleef het. Waar daar kinders in die huis is, kan Leer by die Groot Onderwyser of My boek met Bybelverhale aangebied word. Januarie: Wat leer die Bybel werklik? Februarie: Die geheim van gesinsgeluk.

◼ Bydraes vir die wêreldwye werk wat direk aan die takkantoor gestuur word, moet betaalbaar gemaak word aan “Watchtower Society”. Die takkantoor se adres vir finansiële sake is Wagtoring, p.a. Rekeningafdeling, Privaatsak X2067, Krugersdorp, 1740, Suid-Afrika.

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel