Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 8/11 bl. 3
  • Rooster vir die week van 22 Augustus

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Rooster vir die week van 22 Augustus
  • Ons Koninkryksbediening—2011
  • Onderhofies
  • WEEK WAT BEGIN MET 22 AUGUSTUS
Ons Koninkryksbediening—2011
km 8/11 bl. 3

Rooster vir die week van 22 Augustus

WEEK WAT BEGIN MET 22 AUGUSTUS

Lied 54 en gebed

□ Gemeentelike Bybelstudie:

bt hfst. 8 ¶8-16 (25 min.)

□ Teokratiese Bedieningskool:

Bybelleesgedeelte: Psalms 106-109 (10 min.)

Nr. 1: Psalm 109:1-20 (4 min. of minder)

Nr. 2: God se Koninkryk sal geregtigheid en reg laat heers—rs bl. 251 ¶1-3 (5 min.)

Nr. 3: Volg die voorbeeld van Jehovah en Jesus na deur goeie maniere aan die dag te lê (5 min.)

□ Diensvergadering:

Lied 132

10 min: Aankondigings. “Laat God se wil geskied.” Vrae en antwoorde. Meld die datum van die spesiale byeenkomsdag as dit beskikbaar is.

25 min: “Kan jy ‘oorkom na Masedonië’?” Vrae en antwoorde. Voer ’n onderhoud met ’n verkondiger wat na ’n ander land getrek het om die goeie nuus te bevorder, as so iemand beskikbaar is.

Lied 95 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel