Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 8/11 bl. 2
  • Rooster vir die week van 15 Augustus

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Rooster vir die week van 15 Augustus
  • Ons Koninkryksbediening—2011
  • Onderhofies
  • WEEK WAT BEGIN MET 15 AUGUSTUS
Ons Koninkryksbediening—2011
km 8/11 bl. 2

Rooster vir die week van 15 Augustus

WEEK WAT BEGIN MET 15 AUGUSTUS

Lied 39 en gebed

□ Gemeentelike Bybelstudie:

bt hfst. 8 ¶1-7, vensters op bl. 61-62 (25 min.)

□ Teokratiese Bedieningskool:

Bybelleesgedeelte: Psalms 102-105 (10 min.)

Nr. 1: Psalm 105:1-24 (4 min. of minder)

Nr. 2: Waarom ons nie met verlange moet terugkyk na wat ons agtergelaat het om Jehovah te dien nie—Luk. 9:62 (5 min.)

Nr. 3: God se Koninkryk sal huise, werk en veiligheid vir almal voorsien—rs bl. 250 ¶4-7 (5 min.)

□ Diensvergadering:

Lied 85

5 min: Aankondigings.

10 min: Help belangstellendes om vooruitgang te maak. Toespraak wat gebaseer is op die Bedieningskool-boek, bladsy 187, paragraaf 6, tot bladsy 188, paragraaf 3.

20 min: “Jehovah’s Witnesses—Organized to Share the Good News.” Vrae en antwoorde. Gebruik die inligting in die eerste en die laaste paragraaf vir ’n kort inleiding en slot.

Lied 47 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel