Rooster vir die week van 8 Augustus
WEEK WAT BEGIN MET 8 AUGUSTUS
Lied 44 en gebed
□ Gemeentelike Bybelstudie:
bt hfst. 7 ¶14-18, vensters op bl. 57-58 (25 min.)
□ Teokratiese Bedieningskool:
Bybelleesgedeelte: Psalms 92-101 (10 min.)
Nr. 1: Psalm 94:1-23 (4 min. of minder)
Nr. 2: God se Koninkryk sal voedsel vir almal voorsien en ’n einde maak aan siekte—rs bl. 250 ¶1-3 (5 min.)
Nr. 3: Waak teen die bedrieglike krag van rykdom—Matt. 13:22 (5 min.)
□ Diensvergadering:
5 min: Aankondigings.
10 min: Toon belangstelling in die huisbewoner. Toespraak wat gebaseer is op die Bedieningskool-boek, bladsye 186-187. Demonstreer kortliks een of twee gedagtes wat in die materiaal bespreek word.
10 min: Ondervindinge oor hoe Bybelstudies begin is. Bespreking deur die diensopsiener. Prys die gemeente vir hulle ondersteuning van die reëling om op die eerste Saterdag van die maand Bybelstudies te begin. Nooi die gehoor om te vertel watter ondervindinge hulle gehad het. Een of twee uitsonderlike ondervindinge kan gedemonstreer word.
10 min: “Laat God se naam geheilig word.” Vrae en antwoorde. Meld die datum van die kringbyeenkoms as dit beskikbaar is.
Lied 112 en gebed