Velddiensglanspunte
Botswana het ’n hoogtepunt van 160 gewone pioniers gerapporteer. Lesotho het twee hoogtepunte gehad: 3 783 verkondigers en 406 gewone pioniers, en 6 301 Bybelstudies is gehou, wat toon dat baie in Lesotho gunstig op die uitnodiging reageer om aanbidders van die ware God te word.