Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 7/11 bl. 4
  • Voorgestelde aanbiedings

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Voorgestelde aanbiedings
  • Ons Koninkryksbediening—2011
  • Soortgelyke materiaal
  • Voorgestelde aanbiedings
    Ons Koninkryksbediening—2012
  • Voorgestelde aanbiedings
    Ons Koninkryksbediening—2013
  • Voorgestelde aanbiedings
    Ons Koninkryksbediening—2011
  • Voorgestelde aanbiedings
    Ons Koninkryksbediening—2012
Sien nog
Ons Koninkryksbediening—2011
km 7/11 bl. 4

Voorgestelde aanbiedings

Om Bybelstudies op die eerste Saterdag in Augustus te begin

“Mense behoort aan verskillende godsdienste en aanbid God op baie verskillende maniere. Hoe dink jy voel God hieroor? [Wag vir ’n antwoord.] Let op wat Jesus oor hierdie onderwerp geleer het.” Gee vir die huisbewoner ’n eksemplaar van Die Wagtoring van 1 Augustus en gaan saam deur die materiaal onder die eerste tussenhofie op bladsy 16 en lees ten minste een van die teksverwysings. Bied die tydskrifte aan, en reël om terug te kom om die volgende vraag te bespreek.

Die Wagtoring 1 Augustus

“Moet kinders van God geleer word wanneer hulle jonk is, of is dit beter om te wag totdat hulle ouer is en hulle self hulle godsdiensopvattings kan kies? [Wag vir ’n antwoord.] Let op wat die Bybel vaders beveel om te doen. [Lees Efesiërs 6:4.] Hierdie tydskrif gee ’n paar wenke oor hoe ouers hulle kinders van God kan leer.”

Ontwaak! Augustus

“Ek wil graag jou mening hoor oor hierdie vers. [Lees 1 Samuel 16:23.] Volgens hierdie vers het musiek krag. Dink jy dit is moontlik dat party liedjies ’n skadelike invloed kan hê? [Wag vir ’n antwoord.] Hierdie tydskrif bespreek hoe ons wyse keuses in ons musiek kan maak en hoe ons ons kinders kan help om dit ook te doen.”

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel