Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 7/11 bl. 8
  • Aankondigings

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Aankondigings
  • Ons Koninkryksbediening—2011
Ons Koninkryksbediening—2011
km 7/11 bl. 8

Aankondigings

◼ Lektuuraanbod vir Julie en Augustus: Jy kán God se vriend wees! en Die weg na die ewige lewe—Het jy dit gevind? of enige velddiensbrosjure wat die gemeente in voorraad het. September: Wat leer die Bybel werklik? Oktober: Die Wagtoring en Ontwaak! Waar belangstelling getoon word, moet die traktaat Die waarheid—Wil jy dit graag vind? aangebied word en ’n poging aangewend word om ’n Bybelstudie te begin.

◼ Dit is ’n genoeë om aan te kondig dat agt nuwe Koninkryksale toegewy is. Bloemfontein: Turflaagte. KwaZulu-Natal: Avoca Hills, Dumbe, Nongoma-Noord, Nqetho, Zamokuhle en Waterloo. Pretoria: Thorntree View.

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel