Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 6/11 bl. 3
  • Rooster vir die week van 27 Junie

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Rooster vir die week van 27 Junie
  • Ons Koninkryksbediening—2011
  • Onderhofies
  • WEEK WAT BEGIN MET 27 JUNIE
Ons Koninkryksbediening—2011
km 6/11 bl. 3

Rooster vir die week van 27 Junie

WEEK WAT BEGIN MET 27 JUNIE

Lied 123 en gebed

□ Gemeentelike Bybelstudie:

bt hfst. 5 ¶17-22 (25 min.)

□ Teokratiese Bedieningskool:

Bybelleesgedeelte: Psalms 52-59 (10 min.)

Hersiening van die Teokratiese Bedieningskool (20 min.)

□ Diensvergadering:

Lied 106

10 min: Aankondigings. “Hoeveel tyd behoort ek te tel?” Toespraak deur ’n ouer man. Gebruik ná die toespraak die voorgestelde aanbieding op bladsy 4 om te demonstreer hoe ’n studie begin kan word op die eerste Saterdag in Julie. Spoor almal aan om ’n aandeel te hê.

10 min: Berei voor om die tydskrifte in Julie aan te bied. Bespreking. Gebruik een of twee minute om van die artikels in die tydskrifte te bespreek. Kies dan twee of drie artikels, en nooi die gehoor om vrae en tekste voor te stel wat in ’n aanbieding gebruik kan word. Demonstreer hoe elke nommer aangebied kan word.

15 min: Wees taktvol wanneer jy die predikingswerk doen. Bespreking gebaseer op die Bedieningskool-boek, bladsye 197-199. Hou ’n demonstrasie waarin ’n verkondiger sonder takt antwoord wanneer ’n algemene beswaar geopper word. Hou dan nog ’n demonstrasie waarin die verkondiger taktvol antwoord op dieselfde beswaar.

Lied 92 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel