Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 11/10 bl. 7
  • Rooster vir die week van 29 November

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Rooster vir die week van 29 November
  • Ons Koninkryksbediening—2010
  • Onderhofies
  • WEEK WAT BEGIN MET 29 NOVEMBER
Ons Koninkryksbediening—2010
km 11/10 bl. 7

Rooster vir die week van 29 November

WEEK WAT BEGIN MET 29 NOVEMBER

Lied 82 (72)

□ Gemeentelike Bybelstudie:

cf hfst. 14 ¶1-9

□ Teokratiese Bedieningskool:

Bybelleesgedeelte: 2 Kronieke 6-9

Nr. 1: 2 Kronieke 6:12-21

Nr. 2: Waarom word Jehovah se Getuies vervolg? (rs bl. 227 ¶2-3)

Nr. 3: Maniere waarop ons kan “[aanhou] om die kwaad met die goeie te oorwin” (Rom. 12:21)

□ Diensvergadering:

Lied 129 (119)

5 min: Aankondigings.

10 min: “Biddende bepeinsing—Noodsaaklik vir ywerige bedienaars.” Vrae en antwoorde. Nooi die gehoor om kommentaar te lewer oor wanneer hulle peins.

10 min: ‘Laat ons ’n offer vir Jehovah aanbied.’ Toespraak deur ’n ouer man gebaseer op Die Wagtoring van 15 November 2010, bladsye 20-21.

10 min: Berei voor om die tydskrifte in Desember aan te bied. Bespreking. Gebruik een of twee minute om ’n oorsig te gee van die inhoud van die tydskrifte. Kies dan twee of drie artikels en nooi die gehoor om vrae en tekste voor te stel wat in ’n aanbieding gebruik kan word. Demonstreer hoe elke nommer aangebied kan word.

Lied 132 (171)

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel