Rooster vir die week van 15 November
WEEK WAT BEGIN MET 15 NOVEMBER
Lied 72 (86)
□ Gemeentelike Bybelstudie:
cf hfst. 13 ¶9-17
□ Teokratiese Bedieningskool:
Bybelleesgedeelte: 1 Kronieke 26-29
Nr. 1: 1 Kronieke 29:10-19
Nr. 2: Waarom was daar veranderinge in die leerstellings van Jehovah se Getuies? (rs bl. 226 ¶1)
Nr. 3: Sal al die Jode tot die Christelike godsdiens bekeer word?
□ Diensvergadering:
Lied 116 (111)
5 min: Aankondigings.
20 min: “The Bible—Accurate History, Reliable Prophecy.” Vrae en antwoorde.
10 min: Vraebus. Toespraak deur ’n ouer man.
Lied 37 (46)