Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 8/10 bl. 8
  • Aankondigings

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Aankondigings
  • Ons Koninkryksbediening—2010
Ons Koninkryksbediening—2010
km 8/10 bl. 8

Aankondigings

◼ Lektuuraanbod vir Augustus: Jy kán God se vriend wees! en Die weg na die ewige lewe—Het jy dit gevind? of enige velddiensbrosjure wat die gemeente in voorraad het. Gemeentes wat die brosjure Wat vereis God van ons? in voorraad het, moet dit aanbied. September: Wat leer die Bybel werklik? Probeer tydens die eerste besoek Bybelstudies begin. Oktober: Die Wagtoring en Ontwaak! Waar belangstelling getoon word, kan ons die traktaat Die waarheid—Wil jy dit graag vind? aanbied en ’n Bybelstudie probeer begin. November: Die Bybel—Wat is die boodskap daarin?

◼ Vanaf September sal kringopsieners die openbare toespraak hou met die tema: “Wend jou oë af van waardelose dinge!”

◼ Vyf gemeentes het onlangs hulle nuwe Koninkryksale toegewy: Brackenfell (Kaapstad), Edendale-Wes (naby Pietermaritzburg), Ocean View (Kaapstad) en Phahameng (Bloemfontein).

◼ Die Engelse streekbyeenkoms wat 22-24 Oktober 2010 in Pietermaritzburg gehou sou word, is gekanselleer. Daar sal net een Engelse streekbyeenkoms in KwaZulu-Natal gehou word, by die ABSA-stadion in Durban op die naweek van 3-5 September 2010. Die byeenkoms in Polokwane op 24-26 September 2010 sal nou tweetalig, Afrikaans en Engels, wees.

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel