Velddiensglanspunte
Die lande onder die toesig van ons takkantoor het prysenswaardige vooruitgang in die Bybelstudiewerk gemaak, soos hieronder gesien kan word in die rapport vir Februarie 2010.
Verkondigers Bybelstudies Gemiddelde
Botswana 1 920 3 009 1,6
Lesotho 3 270 5 000 1,5
Namibië 1 704 2 865 1,7
Suid-Afrika 85 683 109 293 1,3
St. Helena 109 55 0,5
Swaziland 2 724 3 731 1,4
TOTAAL 95 410 123 953 1,3