Rooster vir die week van 2 Augustus
WEEK WAT BEGIN MET 2 AUGUSTUS
Lied 97 (43)
□ Gemeentelike Bybelstudie:
cf hfst. 8 ¶10-17
□ Teokratiese Bedieningskool:
Bybelleesgedeelte: 1 Konings 18-20
Nr. 1: 1 Konings 18:21-29
Nr. 2: In watter sin sal die hemel en die aarde verbygaan? (Op. 21:1)
Nr. 3: Watter onafhanklike gesindhede moet ons vermy? (rs bl. 318 ¶3–bl. 319 ¶4)
□ Diensvergadering:
Lied 110 (79)
5 min: Aankondigings.
10 min: Maniere om jou bediening uit te brei—Deel 4. Toespraak gebaseer op die Georganiseer-boek, bladsy 116, paragraaf 1, tot bladsy 116, paragraaf 4. Voer ’n onderhoud met een of twee verkondigers wat die plaaslike Streekboukomitee help, en vra of hulle hierdie diensvoorreg geniet.
20 min: “Streekbyeenkomste—’n Tyd vir vreugdevolle aanbidding.” Vraag-en-antwoord-bespreking. Bespreek na gelang van die tyd die herinneringe uit “Streekbyeenkomsherinneringe” wat op julle gemeente betrekking het.
Lied 24 (222)