Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 7/10 bl. 3
  • Rooster vir die week van 26 Julie

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Rooster vir die week van 26 Julie
  • Ons Koninkryksbediening—2010
  • Onderhofies
  • WEEK WAT BEGIN MET 26 JULIE
Ons Koninkryksbediening—2010
km 7/10 bl. 3

Rooster vir die week van 26 Julie

WEEK WAT BEGIN MET 26 JULIE

Lied 13 (45)

□ Gemeentelike Bybelstudie:

cf hfst. 8 ¶1-9

□ Teokratiese Bedieningskool:

Bybelleesgedeelte: 1 Konings 15-17

Nr. 1: 1 Konings 15:1-15

Nr. 2: Wie het mense aangespoor om hulle eie besluite te neem sonder inagneming van God se gebooie? (rs bl. 318 ¶1-2)

Nr. 3: Waarom Armageddon nodig is

□ Diensvergadering:

Lied 81 (98)

5 min: Aankondigings.

10 min: Maniere om jou bediening uit te brei—Deel 3. Toespraak gebaseer op die Georganiseer-boek, bladsy 114, paragraaf 1, tot bladsy 115, paragraaf 3. Voer ’n onderhoud met voorbeeldige verkondigers in die gemeente wat die Bedieningsopleidingskool of Gileadskool bygewoon het, en vra hoe hulle by die kursus baat gevind het. As niemand in die gemeente dit bygewoon het nie, moet gepubliseerde ondervindinge vertel word.

10 min: Berei voor om die tydskrifte gedurende Augustus aan te bied. Gehoorbespreking. Gebruik een of twee minute om ’n oorsig te gee van die inhoud van die tydskrifte. Kies dan twee of drie van die artikels, en nooi die gehoor om vrae en tekste voor te stel wat in ’n aanbieding gebruik kan word. Reël demonstrasies wat toon hoe elke nommer aangebied kan word.

10 min: “Wysheid word deur sy werke geregverdig.” Vraag-en-antwoord-bespreking.

Lied 105 (175)

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel