Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 6/10 bl. 3
  • Rooster vir die week van 28 Junie

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Rooster vir die week van 28 Junie
  • Ons Koninkryksbediening—2010
  • Onderhofies
  • WEEK WAT BEGIN MET 28 JUNIE
Ons Koninkryksbediening—2010
km 6/10 bl. 3

Rooster vir die week van 28 Junie

WEEK WAT BEGIN MET 28 JUNIE

Lied 62 (207)

□ Gemeentelike Bybelstudie:

cf hfst. 6 ¶19-25, venster op bl. 65

□ Teokratiese Bedieningskool:

Bybelleesgedeelte: 1 Konings 3-6

Hersiening van die Teokratiese Bedieningskool

□ Diensvergadering:

Lied 90 (129)

5 min: Aankondigings.

15 min: Berei voor om die tydskrifte gedurende Julie aan te bied. Gehoorbespreking. Gebruik een tot twee minute om ’n oorsig van die inhoud van die tydskrifte te gee. Kies dan twee of drie artikels, en nooi die gehoor om vrae en tekste voor te stel wat in ’n aanbieding gebruik kan word. Demonstreer hoe elke nommer aangebied kan word. Sluit af met nog ’n demonstrasie van hoe ’n Bybelstudie tydens die herbesoek begin kan word.—Sien km 8/07 bl. 3.

15 min: Opgelei van kleintyd af. Gehoorbespreking. Mense het Timoteus geken as ’n ywerige en bekwame evangeliedienaar (Fil. 2:20-22). Dit was in ’n mate te danke aan die geestelike grondslag wat sy moeder en grootmoeder gelê het vandat hy klein was (2 Tim. 1:5; 3:15). Die volgende skriftuurlike wenke sal ouers help om hulle kinders op te lei sodat hulle goeie evangeliedienaars word. (1) Neem jou kind so gou moontlik uit in die bediening; lei hom op om volgens sy ouderdom en vermoë deel te neem (Spr. 22:6). (2) Stel ’n goeie voorbeeld deur voorkeur aan die bediening te gee (Fil. 1:9, 10). (3) Boesem tydens Gesinsaanbidding en by ander geleenthede liefde en waardering vir die predikingswerk in (Deut. 6:6, 7). (4) Wees positief oor die bediening in jou gesindheid en spraak (Fil. 3:8; 4:8; 1 Tim. 1:12). (5) Neem gereeld as ’n gesin aan die bediening deel, sodat die bediening ’n gewoonte word (Hand. 5:41, 42). (6) Gaan om met mense wat ywerige bedienaars is (Spr. 13:20). Nooi die gehoor om kommentaar te lewer oor wat in die besonder hulle ouers gedoen het om hulle te help om hulle bediening aangenaam en doeltreffend te maak.

Lied 88 (164)

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel