Rooster vir die week van 21 Junie
WEEK WAT BEGIN MET 21 JUNIE
Lied 52 (132)
□ Gemeentelike Bybelstudie:
cf hfst. 6 ¶10-18
□ Teokratiese Bedieningskool:
Bybelleesgedeelte: 1 Konings 1-2
Nr. 1: 1 Konings 1:1-14
Nr. 2: Hoe kan die gebruik van beelde in aanbidding ons toekoms raak? (rs bl. 60 ¶3-6)
Nr. 3: Waarom is dit fisies sowel as geestelik goed vir ons om aan God gehoorsaam te wees?
□ Diensvergadering:
Lied 130 (135)
5 min: Aankondigings.
15 min: Die aanbod vir Julie. Gehoorbespreking. Gee ’n kort oorsig van die kenmerke van die lektuuraanbod vir Julie en laat dan een of twee aanbiedings gedemonstreer word.
15 min: “Wees Bybelstudiebewus.” Vraag-en-antwoord-bespreking. Sluit ’n demonstrasie in van hoe die Waarheid-traktaat gebruik kan word om ’n Bybelstudie te begin tydens ’n herbesoek by iemand wat die publikasie geneem het wat gedurende Julie aangebied word.
Lied 92 (162)