Rooster vir die week van 14 Junie
WEEK WAT BEGIN MET 14 JUNIE
Lied 115 (40)
□ Gemeentelike Bybelstudie:
cf hfst. 6 ¶1-9
□ Teokratiese Bedieningskool:
Bybelleesgedeelte: 2 Samuel 22-24
Nr. 1: 2 Samuel 22:1-20
Nr. 2: Hoe was die Wet ’n tugmeester wat na Christus gelei het? (Gal. 3:24)
Nr. 3: Hoe moet ons voel oor enige beelde wat ons vantevore vereer het? (rs bl. 59 ¶3–bl. 60 ¶2)
□ Diensvergadering:
Lied 101 (192)
5 min: Aankondigings.
10 min: Wat het ons uitgerig? Gehoorbespreking. Prys die gemeente vir hulle bedrywighede gedurende die Gedenkmaalseisoen, en gee ’n oorsig van wat uitgerig is. Nooi gehoor om ondervindinge te vertel wat hulle gehad het terwyl hulle as hulppioniers gedien het.
10 min: In goeie onderrigting word die toepassing gemaak. Toespraak wat gebaseer is op die Bedieningskool-boek, bladsy 60.
10 min: “Is jou oog eenvoudig?” Vraag-en-antwoord-bespreking.
Lied 7 (13)