Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 3/10 bl. 3
  • Rooster vir die week van 22 Maart

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Rooster vir die week van 22 Maart
  • Ons Koninkryksbediening—2010
  • Onderhofies
  • WEEK WAT BEGIN MET 22 MAART
Ons Koninkryksbediening—2010
km 3/10 bl. 3

Rooster vir die week van 22 Maart

WEEK WAT BEGIN MET 22 MAART

Lied 69 (91)

□ Gemeentelike Bybelstudie:

cf hfst. 2 ¶1-8

□ Teokratiese Bedieningskool:

Bybelleesgedeelte: 1 Samuel 10-13

Nr. 1: 1 Samuel 10:17-27

Nr. 2: Is Kersfees ’n Bybelse viering? (rs bl. 400 ¶1-4)

Nr. 3: Waarom evolusie onversoenbaar is met die Christelike godsdiens

□ Diensvergadering:

Lied 8 (87)

5 min: Aankondigings. Sluit enige laaste aankondigings in wat in verband met die Gedenkmaal gedoen moet word.

15 min: Berei voor om Die Wagtoring van 1 April, ’n spesiale uitgawe, aan te bied. Gee ’n oorsig van die inhoud van hierdie uitgawe. Vra die gehoor watter vraag en teks hulle sal gebruik om dit aan te bied. Reël dat twee aanbiedings gedemonstreer word.

15 min: Help belangstellendes wat die Gedenkmaal sal bywoon. Toespraak deur ’n ouer man om verkondigers te herinner aan die rol wat hulle speel om Bybelstudente, onbedrywige verkondigers en ander besoekers te help. (Sien Ons Koninkryksbediening vir Maart 2008, bladsy 8.) Sluit ’n kort demonstrasie in. Herinner almal aan die Bybelleesgedeelte vir die Gedenkmaal.

Lied 109 (105)

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel