Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 1/10 bl. 4
  • Aankondigings

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Aankondigings
  • Ons Koninkryksbediening—2010
Ons Koninkryksbediening—2010
km 1/10 bl. 4

Aankondigings

◼ Lektuuraanbod vir Januarie: Wat leer die Bybel werklik? Februarie: Is daar ’n Skepper wat vir jou omgee? of Die geheim van gesinsgeluk. Maart: Wat leer die Bybel werklik? April en Mei: Die Wagtoring en Ontwaak!

◼ Vanaf Februarie sal kringopsieners die nuwe openbare toespraak hou met die tema “Wat God se Koninkryk nou vir ons doen”.

◼ Ses Koninkryksale is in onlangse maande toegewy. Ons is bly saam met die gemeentes in Mooiplaas (Elukwatini), Nqutu, St. Chad’s (Ezakheni), Peacetown en Watersmeet (Ladysmith) en Wembesi (Estcourt).

◼ Skryf asseblief aan die Koninkryksaalbouafdeling om goedkeuring te verkry voordat ’n stuk grond vir ’n Koninkryksaal bekom word, ’n Koninkryksaal gebou word of groot opknapwerk aan ’n bestaande saal gedoen word. Aangesien Koninkryksale volgens die Bestuursliggaam se riglyne ten volle benut moet word, moet nuwe Koninkryksale op ’n sentrale plek geleë wees sodat meer as een gemeente dit kan gebruik.

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel