Rooster vir die week van 1 Februarie
WEEK WAT BEGIN MET 1 FEBRUARIE
Lied 138
□ Gemeentelike Bybelstudie:
lv hfst. 16 ¶9-14, venster op bl. 192-193
□ Teokratiese Bedieningskool:
Bybelleesgedeelte: Rigters 8-10
Nr. 1: Rigters 8:1-12
Nr. 2: Gaan die goddeloses vir ewig gestraf word? (rs bl.189 ¶3–bl.190 ¶2)
Nr. 3: Watter voordele hou dit in om te weet wat die waarheid omtrent die dood is?
□ Diensvergadering:
5 min: Aankondigings.
10 min: Plaaslike behoeftes.
10 min: Begin Bybelstudies. Kondig aan op watter dag Bybelstudies weer aangebied gaan word. Vertel aanmoedigende ondervindinge, of voer ’n onderhoud met die diensopsiener of ’n ander ervare verkondiger en vra hom watter aanbiedings goed gewerk het in die plaaslike gebied. Hy kan dan gevra word om sy aanbieding te demonstreer.
10 min: Gebruik visuele hulpmiddele in jou bediening. Toespraak gebaseer op die Bedieningskool-boek, bladsy 247, paragraaf 1, tot en met bladsy 248, paragraaf 1.