Velddiensglanspunte
Drie lande onder die Suid-Afrikaanse takkantoor het gedurende Augustus nuwe verkondigerhoogtepunte bereik. In Suid-Afrika het 87 510 verkondigers gerapporteer, in Namibië 1 730 en in Swaziland 2 699. ’n Nuwe hoogtepunt van 4 812 nuwe dissipels is gedurende die afgelope diensjaar in Suid-Afrika gedoop.