Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 8/09 bl. 8
  • Rooster vir die week van September 7

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Rooster vir die week van September 7
  • Ons Koninkryksbediening—2009
  • Onderhofies
  • WEEK WAT BEGIN MET 7 SEPTEMBER
Ons Koninkryksbediening—2009
km 8/09 bl. 8

Rooster vir die week van September 7

WEEK WAT BEGIN MET 7 SEPTEMBER

Lied 210

□ Gemeentelike Bybelstudie:

lv-AF hfst. 9 ¶22-26, venster op bl. 109, aanh. bl. 218-219

□ Teokratiese Bedieningskool:

Bybelleesgedeelte: Numeri 22-25

Nr. 1: Numeri 22:20-35

Nr. 2: Hoe Jesus beskerm is (lr-AF hfst. 32)

Nr. 3: Wat beteken 1 Petrus 4:6? (rs-AF bl. 196 ¶5)

□ Diensvergadering:

Lied 167

5 min: Aankondigings.

10 min: Hoe om vrae oor die laaste dae te beantwoord. Gehoorbespreking gebaseer op die Redenering-boek, bladsy 266, paragraaf 2, tot bladsy 267, paragraaf 4. Demonstreer kortliks een van die voorgestelde aanbiedings.

10 min: Plaaslike behoeftes.

10 min: Beproefde maniere om verdienstelikes te soek. Gehoorbespreking van die Georganiseer-boek, bladsy 95, paragraaf 3, tot bladsy 96, paragraaf 4. Laat een of twee persone uitsonderlike ondervindinge vertel of demonstreer wat hulle tydens alternatiewe vorme van die getuieniswerk gehad het.

Lied 39

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel