Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 8/09 bl. 4
  • Rooster vir die week van Augustus 24

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Rooster vir die week van Augustus 24
  • Ons Koninkryksbediening—2009
  • Onderhofies
  • WEEK WAT BEGIN MET 24 AUGUSTUS
Ons Koninkryksbediening—2009
km 8/09 bl. 4

Rooster vir die week van Augustus 24

WEEK WAT BEGIN MET 24 AUGUSTUS

Lied 38

□ Gemeentelike Bybelstudie:

lv-AF hfst. 9 ¶1-12, venster op bl. 101

□ Teokratiese Bedieningskool:

Bybelleesgedeelte: Numeri 14-16

Nr. 1: Numeri 14:26-43

Nr. 2: Wat beteken dit om God se wet lief te hê? (Ps. 119:97)

Nr. 3: Waar ons vertroosting kan vind (lr-AF hfst. 31)

□ Diensvergadering:

Lied 218

5 min: Aankondigings.

15 min: Berei voor om Die Wagtoring van 1 September en die Ontwaak! van September aan te bied. Gee ’n kort oorsig van die inhoud van die tydskrifte. Vra die gehoor watter vraag en teks hulle wil gebruik om die aanbod in te lei. Reël dat een of twee aanbiedings gedemonstreer word.

15 min: Verduidelik wat die Koninkryk is. Toespraak gebaseer op die Bedieningskool-boek, bladsy 280, paragraaf 1, tot bladsy 281, paragraaf 2.

Lied 204

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel