Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 6/09 bl. 2
  • Rooster vir die week van Junie 15

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Rooster vir die week van Junie 15
  • Ons Koninkryksbediening—2009
  • Onderhofies
  • WEEK WAT BEGIN MET 15 JUNIE
Ons Koninkryksbediening—2009
km 6/09 bl. 2

Rooster vir die week van Junie 15

WEEK WAT BEGIN MET 15 JUNIE

Lied 175

□ Gemeentelike Bybelstudie:

lv-AF hfst. 6 ¶1-9

□ Teokratiese Bedieningskool:

Bybelleesgedeelte: Levitikus 6-9

Nr. 1: Levitikus 8:1-17

Nr. 2: ‘Glo jy aan genesing?’ (rs-AF bl. 160 ¶1-2)

Nr. 3: Hoekom ons nie leuens moet vertel nie (lr-AF hfst. 22)

□ Diensvergadering:

Lied 25

5 min: Aankondigings.

10 min: Verkondig die goeie nuus. Entoesiastiese toespraak gebaseer op die Bedieningskool-boek, bladsy 279, paragrawe 1-4.

10 min: As iemand sê: ‘Ek glo in evolusie.’ Gehoorbespreking gebaseer op die Redenering-boek, bladsye 130-132. Sluit ’n kort demonstrasie in wat toon hoe ons kan antwoord wanneer iemand sê: ‘Ek glo dat God die mens deur middel van evolusie geskape het.’

10 min: “Wees goed voorbereid om te onderrig.” Vraag-en-antwoord-bespreking.

Lied 68

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel