Rooster vir die week van Junie 1
WEEK WAT BEGIN MET 1 JUNIE
□ Gemeentelike Bybelstudie:
□ Teokratiese Bedieningskool:
Bybelleesgedeelte: Eksodus 38-40
Nr. 1: Eksodus 40:1-19
Nr. 2: Wil jy altyd eerste wees? (lr-AF hfst. 20)
Nr. 3: Watter hoop bestaan daar op ware genesing vir die hele mensdom? (rs-AF bl. 159 ¶4-6)
□ Diensvergadering:
5 min: Aankondigings.
10 min: Help ander om vooruitgang te maak. Gehoorbespreking gebaseer op materiaal onder die tweede onderhofie wat op bladsy 187 van die Bedieningskool-boek begin. Voer ’n kort onderhoud met ’n pionier of ander verkondiger wat al nuwelinge gehelp het om vooruitgang te maak.
10 min: Plaaslike behoeftes.
10 min: Wat het ons uitgerig? Gehoorbespreking. Prys die gemeente omdat hulle gedurende die Gedenkmaalseisoen meer in die bediening gedoen het, en lewer kommentaar oor spesifieke dinge wat uitgerig is. Nooi gehoor om ondervindinge te vertel wat hulle gehad het terwyl hulle Gedenkmaaluitnodigings versprei het of as hulppioniers gedien het.