Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 10/06 bl. 2
  • Teokratiese nuus

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Teokratiese nuus
  • Ons Koninkryksbediening—2006
Ons Koninkryksbediening—2006
km 10/06 bl. 2

Teokratiese nuus

◼ ’n Aantal nuwe Koninkryksale is toegewy, en ons verbly ons saam met die volgende gemeentes: Riverview en Mpofana in KwaZulu-Natal, Boitekong naby Rustenburg, Palm Springs en Comet in Gauteng, Mgobodi in Mpumalanga, Mankopane en Glen Cowie in Limpopo-provinsie, Malmesbury in die Wes-Kaap en Kasane in Botswana. Al tien gemeentes is innig dankbaar vir die hulp wat hulle van die Streekboukomitees en hulle vrywillige werkers ontvang het. Ons wil diegene bedank wat opofferings gemaak het om met hierdie projekte te help.

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel