Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 6/05 bl. 7
  • Aankondigings

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Aankondigings
  • Ons Koninkryksbediening—2005
Ons Koninkryksbediening—2005
km 6/05 bl. 7

Aankondigings

◼ Junie: Hou aan waak! Julie en Augustus: Enige brosjure met 32 bladsye, behalwe Jehovah se Getuies en opvoeding, Hoe kan bloed jou lewe red?, Jehovah se Getuies—Wie is hulle? Wat glo hulle? en ‘Sien die goeie land’. September: Is daar ’n Skepper wat vir jou omgee? Of anders kan jy Lewe—Hoe het dit hier gekom? Deur evolusie of deur die skepping? aanbied.

◼ ’n Eksemplaar van die boek Georganiseer om Jehovah se wil te doen moet in die Koninkryksaalbiblioteek gehou word. Meer inligting oor Koninkryksaalbiblioteke kan gevind word in Ons Koninkryksbediening vir April 2003, bladsy 3, en in die Vraebus in Ons Koninkryksbediening vir April 1997.

◼ Omdat die Suid-Afrikaanse Bethelgesin in onlangse tye so toegeneem het, is daar ’n dringende behoefte aan nog ’n gekwalifiseerde dokter. Voorkeur sal aan ongetroude aansoekers tussen die ouderdomme van 19 en 35 gegee word, maar as ’n getroude broer of sy vrou ’n gekwalifiseerde dokter is en hulle nie ander afhanklikes het nie, kan hy en sy vrou gerus hierdie oproep oorweeg. ’n Gekwalifiseerde, voltydse tandarts is ook dringend nodig. Om aan die vereistes vir Bethel te voldoen, moet jy toegewy en ten minste ’n jaar gedoop wees. Jy moet toegewyd, geestelikgesind en hardwerkend wees, goeie fisiese, verstandelike en emosionele gesondheid geniet en permanente verblyf in Suid-Afrika hê. As jy ouer as 35 is en aan die vereistes voldoen, kan jy gerus ’n Bethelaansoekvorm kry, dit invul en dit vir julle gemeente se dienskomitee gee. Anders kan jy die takkantoor skakel of aan hulle skryf vir meer inligting.

◼ Nuwe oudiokassette beskikbaar:

Kom nader aan Jehovah—Engels

◼ Nuwe DVD’s beskikbaar:

Noah Walked With God—David Trusted in God—Duits, Engels, Frans, Italiaans, Japannees, Portugees, Russies en Spaans (Al hierdie tale is op een DVD.)

Troublesome Times and Boldly Witnessing—Amerikaanse Gebaretaal

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel