Teokratiese nuus
◼ Suid-Afrika: Gedurende September, die eerste maand van die 2000-diensjaar, is die volgende drie Koninkryksale toegewy: Selebi-Phikwe (Botswana), Nkowankowa (Noordelike Provinsie) en Wesselsbron (Vrystaat). Gedurende November is ses sale toegewy, naamlik: Ha-Mutsha (Noordelike Provinsie), Hlalani Kahle (Mpumalanga), Phonjwane (Swaziland), Qolombane en Sidwadweni (Oos-Kaap) en Worcester (Wes-Kaap).