Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 2/99 bl. 2
  • Teokratiese nuus

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Teokratiese nuus
  • Ons Koninkryksbediening—1999
  • Soortgelyke materiaal
  • Branch Letter
    Ons Koninkryksbediening—2006
  • Spesiale kampanje in Bulgarye behaal sukses
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2010
  • Van ons lesers
    Ontwaak!—1999
  • Spesiale kampanje vanaf 16 Oktober–12 November!
    Ons Koninkryksbediening—2006
Sien nog
Ons Koninkryksbediening—1999
km 2/99 bl. 2

Teokratiese nuus

◼ Jehovah se Getuies is op 7 Oktober 1998 amptelik in Bulgarye geregistreer. Ons dank Jehovah saam met die 946 verkondigers daar vir hierdie gebeurtenis.

◼ Op 12 Oktober 1998 het die regering van Letland die eerste 2 gemeentes van die 21 in daardie land geregistreer.

◼ Ondanks teenkanting volhard die broers in Frankryk in hulle Koninkrykspredikingswerk. In November en Desember is ’n kampanje georganiseer om die land se aandag op die Bybel te vestig deur die spesiale verspreiding van die brosjure ’n Boek vir alle mense. Ongeveer 50 Betheliete het van Frankryk na Brittanje verhuis om met druk- en versendingswerk by die takkantoor te help, terwyl die oorblywende 250 lede van die Bethelgesin in Frankryk en die broers in die veld voortgaan om vreugdevol onder normale omstandighede te dien.

◼ In Suidelike Afrika is die Tsumeb-Koninkryksaal (Namibië) gedurende die eerste maand van die 1999-diensjaar toegewy. Die daaropvolgende maand is die nuwe Pretoria-Noord-Koninkryksaal toegewy en in November die volgende ses sale: Inanda Newtown-Wes, Maphophoma, Nongoma en Nyuswa (almal in KwaZulu-Natal), Jwaneng (Botswana) en Bloemfontein-Suid. Ons verheug ons saam met hierdie gemeentes wat nou pragtige Koninkryksale het waarin hulle Jehovah kan aanbid.

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel