Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 4/93 bl. 2
  • Teokratiese nuus

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Teokratiese nuus
  • Ons Koninkryksbediening—1993
  • Soortgelyke materiaal
  • Teokratiese nuus
    Ons Koninkryksbediening—1995
  • Teokratiese nuus
    Ons Koninkryksbediening—1992
  • Teokratiese nuus
    Ons Koninkryksbediening—1992
  • Teokratiese nuus
    Ons Koninkryksbediening—1990
Sien nog
Ons Koninkryksbediening—1993
km 4/93 bl. 2

Teokratiese nuus

Gedurende November het die volgende lande waar ons werk onlangs amptelike erkenning verkry het uitstekende bedrywighede met betrekking tot die hou van Bybelstudies gerapporteer:

Albanië: Altesaam 99 verkondigers het 210 Bybelstudies gehou.

Oosseestate: Hierdie lande het ’n gesamentlike totaal van 2199 verkondigers en 4632 Bybelstudies gerapporteer.

Bulgarye: Die 296 verkondigers daar het 657 Bybelstudies gerapporteer.

’n Aantal bemoedigende rapporte het ook uit Afrika gekom:

Rwanda: In November het die 1762 verkondigers wat gerapporteer het 6270 tuisbybelstudies gehou.

Sentraal-Afrikaanse Republiek: ’n Nuwe hoogtepunt van 1600 verkondigers is in Oktober bereik, en hulle het 2966 tuisbybelstudies gerapporteer.

Tsjaad: Met 345 verkondigers in Oktober, was die bywoning tydens hulle ses spesiale byeenkomste 654.

Suid-Afrika: Die Hlankomo-gemeente in Transkei het die voorreg gehad om hulle Koninkryksaal op 9 Januarie 1993 aan Jehovah toe te wy.

Hierdie gesamentlike rapporte is ’n duidelike bewys dat Jehovah nou sy belofte vervul om die insamelingswerk in ons dag te bespoedig.—Jes. 60:22.

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel