Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 12/89 bl. 4
  • Teokratiese Nuus

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Teokratiese Nuus
  • Ons Koninkryksbediening—1989
  • Soortgelyke materiaal
  • Teokratiese Nuus
    Ons Koninkryksbediening—1988
  • Teokratiese Nuus
    Ons Koninkryksbediening—1988
  • Teokratiese Nuus
    Ons Koninkryksbediening—1988
  • Teokratiese Nuus
    Ons Koninkryksbediening—1989
Sien nog
Ons Koninkryksbediening—1989
km 12/89 bl. 4

Teokratiese Nuus

♦ Bolivia het in Julie ’n hoogtepunt van 6,701 verkondigers gerapporteer. Ondanks koue winterweer het gemeentelike verkondigers gemiddeld 14,2 uur aan die velddiens bestee.

♦ Côte d’Ivoire het ’n hoogtepunt van 3,070 verkondigers vir Julie gerapporteer. Daar was 717 verkondigers in die pionierdiens, wat 23 persent van die verkondigers is. Die pioniers hou 51 persent van die Bybelstudies.

♦ Ecuador ondervind steeds goeie groei. Die hoogtepunt van 15,201 verkondigers in Julie is ’n vermeerdering van 20 persent vergeleke met verlede jaar se gemiddelde. Hulppioniers het vergeleke met dieselfde maand ’n jaar gelede met 66 persent toegeneem.

♦ Die streekbyeenkoms in Frans-Guiana is deur 1,425 bygewoon, en 28 is gedoop. Hulle het ’n hoogtepunt van 570 verkondigers gehad.

♦ Guadeloupe het gerapporteer dat 12,339 die streekbyeenkomste bygewoon het en 308 gedoop is. Dit is uitstekend vergeleke met hulle hoogtepunt van 5,980 verkondigers.

♦ Nieu-Seeland het in Julie met ’n hoogtepunt van 11,007 verkondigers ’n vermeerdering van 10 persent gehad.

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel