Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • w08 12/15 bl. 1-2
  • Inhoudsopgawe

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Inhoudsopgawe
  • Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2008
  • Onderhofies
  • STUDIEARTIKELS VIR DIE WEKE VAN:
  • Doel van die studieartikels
  • OOK IN HIERDIE NOMMER:
Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2008
w08 12/15 bl. 1-2

Inhoudsopgawe

15 Desember 2008

Studie-uitgawe

STUDIEARTIKELS VIR DIE WEKE VAN:

2-8 Februarie 2009

Waarom moet jy jou onkreukbaarheid handhaaf?

BLADSY 3

LIEDERE WAT GESING MOET WORD: 10, 160

9-15 Februarie 2009

Sal jy vashou aan jou onkreukbaarheid?

BLADSY 7

LIEDERE WAT GESING MOET WORD: 26, 29

16-22 Februarie 2009

Waardeer Jesus se unieke rol in God se voorneme

BLADSY 12

LIEDERE WAT GESING MOET WORD: 205, 105

23 Februarie 2009–1 Maart 2009

Vasbeslote om deeglik te getuig

BLADSY 16

LIEDERE WAT GESING MOET WORD: 6, 193

Doel van die studieartikels

Studieartikels 1, 2 BLADSYE 3-11

Wat is onkreukbaarheid? Waarom is dit so belangrik? Hoe kan ons onkreukbaarheid aankweek en dit handhaaf? Is dit moontlik om onkreukbaarheid te herwin wanneer ons dit verloor het? Jy sal die antwoorde op dié vrae in hierdie twee artikels vind.

Studieartikel 3 BLADSYE 12-16

Jesus het ’n unieke rol in die vervulling van God se voorneme. Hierdie artikel bespreek ses titels of benamings wat op Jesus van toepassing is. Hierdie titels beklemtoon hoe uniek hy is. Ons sal ook sien hoe ons Jesus kan navolg in die manier waarop hy sy unieke rol vervul.

Studieartikel 4 BLADSYE 16-20

’n Bespreking van wat die apostel Paulus vir ouer manne van Efese gesê het, soos opgeteken staan in Handelinge hoofstuk 20, kan ons help om te sien wat hom in staat gestel het om ’n deeglike getuienis te gee. Ons sal ook praktiese lesse vind van hoe en waarom ons deeglik van die goeie nuus kan getuig.

OOK IN HIERDIE NOMMER:

Ou spykerskrif en die Bybel

BLADSY 21

Ek het die groei in Korea gesien

BLADSY 23

Jehovah se Woord is lewend—glanspunte uit die briewe van Johannes en van Judas

BLADSY 27

Onthou jy?

BLADSY 30

Onderwerpindeks vir Die Wagtoring 2008

BLADSY 31

Vrae van lesers

BLADSY 32

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel