Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • w08 12/15 bl. 31
  • Onderwerpindeks vir Die Wagtoring 2008

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Onderwerpindeks vir Die Wagtoring 2008
  • Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2008
  • Onderhofies
  • ALLERLEI
  • BYBEL
  • CHRISTELIKE LEWE EN EIENSKAPPE
  • JEHOVAH
  • JEHOVAH SE GETUIES
  • JESUS CHRISTUS
  • LEWENSVERHALE
  • STUDIEARTIKELS
Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2008
w08 12/15 bl. 31

Onderwerpindeks vir Die Wagtoring 2008

Met die datum van die nommer waarin die artikel verskyn

ALLERLEI

Aarde behoue bly? 8/1

Aarde het ’n “koors”, 9/1

Aarde ooit vernietig word? 4/1

Alle Jode tot Christelike godsdiens bekeer? (Ro 11:26), 6/15

Armageddon, 4/1

Beter tye op hande? 8/1

Broer se woede (Kain), 7/1

Dawid—Waarom nie bang nie, 12/1

Die hel—Moet jy dit vrees? 11/1

Doel van die lewe, 2/1

Eertydse Lidië en ons, 4/1

Eucharistie, 4/1

Evolusie versoenbaar met Bybel? 1/1

Fisiese versperring? (Ef 2:11-15), 7/1

Gemoedsrus, 2/1

God se Koninkryk, 1/1, 5/1

Grootte van gegote see, 2/1

“Handeoplegging” (Heb 6:2), 9/15

Het rein aanbidding verdedig (Elia), 1/1

Hoe kon Adam sondig? 10/1

Hoeveel goud het Salomo besit? 11/1

Hoop vir die dooies, 11/1

Jerigo—een stad of twee? 5/1

Jesus, Petrus betaal tempelbelasting met een muntstuk, 2/1

“Kyk! Jehovah se slavin!” (Maria), 7/1

Markus het nie tou opgegooi nie, 2/1

Moorddadige komplot boemerang (Daniël), 11/1

Noag en Vloed, 6/1

“Sabbatsreis”, 10/1

“Skeibrief”, 9/1

“Skepe van Tarsis”, 11/1

Stamme van Israel 12 of 13? 7/1

Sy het “in haar hart gevolgtrekkings gemaak” (Maria), 10/1

Tel Arad, 7/1

Tempelklippe, 8/1

Timoteus, 4/1

Trane in ’n leersak, 10/1

Uit ’n boekrol lees, 4/1

Vernietiging van Sodom en Gomorra, 3/1

Versoen ‘eet vettighede’ (Ne 8:10) en ‘mag geen vet eet nie’ (Le 3:17), 12/15

Vroeë Christene in Griekse wêreld, 12/1

Waar gaan Armageddon plaasvind? 4/1

Waarom het Sagaria vernietiging van Tirus voorspel nadat dit vernietig is? 6/1

Waarom Jode hulle Sabbat in aand begin het, 10/1

Waarom was Jode teen Jesus se tyd so verspreid? 11/1

Waarom word ons oud en sterf ons? 3/1

Wanneer het Saulus bekend geword as Paulus? 3/1

Wanneer ’n geliefde sterf, 7/1

Was waaksaam en het gewag (Elia), 4/1

Water wat opborrel om lewe te gee, 6/1

Weduwee se twee muntstukke, 3/1

Welriekende olie deur Maria gebruik, 5/1

‘Wet het tugmeester geword’, 3/1

‘Wonderdadige genesings’ vandag van God? 12/1

BYBEL

“Die lied van die see”-manuskrip, 11/15

Gesproke woorde tot heilige geskrifte, 9/1

Glanspunte uit Matteus, 1/15

Glanspunte uit Markus, 2/15

Glanspunte uit Lukas, 3/15

Glanspunte uit Johannes, 4/15

Glanspunte uit Handelinge, 5/15

Glanspunte uit Romeine, 6/15

Glanspunte uit 1 en 2 Korintiërs, 7/15

Glanspunte uit Galasiërs, Efesiërs, Filippense, Kolossense, 8/15

Glanspunte uit 1 en 2 Tessalonisense, 1 en 2 Timoteus, 9/15

Glanspunte uit Titus, Filemon, Hebreërs, 10/15

Glanspunte uit Jakobus, 1 en 2 Petrus, 11/15

Glanspunte uit 1, 2 en 3 Johannes, Judas, 12/15

Hoe betroubaar is die Evangelies? 10/1

Kies ’n goeie vertaling, 5/1

Ou spykerskrif en die Bybel, 12/15

Verander lewens, 8/1

Voorspel die toekoms? 10/1

CHRISTELIKE LEWE EN EIENSKAPPE

Afgesonderd maar nie vergete nie (ouetehuise), 4/15

Bly toegewyd aan jou huwelik, 11/1

Bou gesin op met “welgevallige woorde”, 1/1

Bou op sand of rots? 11/1

Gee ag op die “uiteinde”, 9/1

Gelukkig ondanks teleurstelling, 3/1

Grootmaak van kinders in permissiewe wêreld, 4/1

Hanteer konflik (in die huwelik), 2/1

Help jou kind om droefheid te verwerk, 7/1

Hoe om ander te behandel, 8/1

Hoe om ’n goeie vader te wees, 10/1

Hoe om probleme op te los, 5,1

Hulle het hulle lewe verryk, 1/15

Jaloers? Josef se broers was, 10/1

Kommunikasie met adolessente, 8/1

Leer uit foute van Israeliete, 2/15

Neem toe in juiste kennis, 9/15

Nuuskierigheid, 6/1

Planne in harmonie met God se voorneme? 7/1

Reinheid—Waarom belangrik? 12/1

Samuel het bly doen wat reg is, 8/1

Soos koring gesif, 1/15

Sterk ondanks swakhede, 6/15

‘Streef dinge na wat vrede bevorder’, 11/15

Streef na “heiligheid in die vrees van God”, 5/15

Sy wou help, 6/1

Vertroos dié wat terminaal siek is, 5/1

Vervulling as ’n moeder, 2/1

Volg Jesus na—Aanbid op aanneemlike wyse, 9/15

Waarom waardering toon? 8/1

Watter soort persoon wil jy wees? 11/15

Wees redelik in jou verwagtinge, 7/15

‘Word navolgers van God’, 10/1

JEHOVAH

“God se allerheiligste en groot naam”, 10/15

“God van alle vertroosting”, 9/1

Herder wat omgee, 2/1

Hersteller van die lewe, 3/1

Kan enigiets ‘ons van God se liefde skei’? 8/1

Ken jy jou hemelse Vader? 9/1

Liefhebber van geregtigheid, 11/1

Maak dit saak hoe ons aanbid? 6/1

Naam gebruik as uitspraak onseker is? 9/1

Naam in Nuwe Testament? 8/1

Natuurrampe straf van? 5/1

‘Nie ver van elkeen af nie’, 7/1

“Onuitspreeklike naam”? 6/1

Sien ons waarde raak, 4/1

Skepper wat ons lof waardig is, 12/1

Vader sonder gelyke, 1/1

Vergewensgesind, 6/1

Verkeerd om naam te gebruik? 7/1

Verstaan ons pyn, 5/1

Waarom laat God lyding toe? 2/1

Wat Jehovah voorspel, 1/1

Wat ons by Jesus leer, 2/1

Wat skepping openbaar, 5/1

Word kinders van, 3/1

‘Word navolgers van’, 10/1

JEHOVAH SE GETUIES

Aan ons lesers (veranderinge in Die Wagtoring), 1/1

Aanvaar die Ou Testament? 12/1

Baie belangrike afspraak, 3/15

Bouwerk tot Jehovah se lof (Koninkryksale in Mexiko, Belize), 2/1

Bybel verander lewens, 8/1

Dag toe swart gordel losgemaak is, 12/1

Dien God met ‘een hart en siel’ (bydraes), 11/15

‘Draai regs by Cocorivier’, 9/1

Ek het uitgevind hoe kosbaar die lewe is, 9/1

‘Ek sal dit by die kampvuur lees’, 6/1

Enigstes wat gered word? 11/1

Gereed om geloof te verdedig (skoolmeisie), 6/15

Getuieniswerk op die markplein, 9/15

Gileadgraduerings, 2/15, 8/15

Hedendaagse “Israelitiese meisie”, 6/1

Hoe Bestuursliggaam georganiseer is, 5/15

Laat huwelike verbrokkel? 11/1

“Nog nooit sulke liefde ervaar nie” (Dominikaanse Republiek), 3/1

Ope dag met ’n doel (Suid-Afrika), 11/1

Ramp tref Salomonseilande, 5/1

Slagoffers van geweld behaal oorwinning (Republiek van Georgië), 3/1

Studie-uitgawe van Die Wagtoring, 1/15

Verkondig goeie nuus in Andes, 3/15

Vindingryke oplossing (bywoning van byeenkoms), 6/15

Waarom nie aan oorlog deelneem nie? 7/1

Waarom nie kruis in aanbidding gebruik nie? 3/1

Ware vryheid vir Majas, 12/1

JESUS CHRISTUS

“Bankiers” in illustrasie genoem, 12/1

Behandeling van ander, 8/1

Genees blinde man geleidelik, 4/1

“God” of “’n god”? 11/1

Helse vuur bedoel? (Mr. 9:48), 6/15

Hoe Jesus se dood jou kan red, 3/1

Petrus se verloëning, 1/1

Profesieë oor die Messias, 10/1

Soort werk as timmerman gedoen, 12/1

Sterrewiggelaars besoek? 1/1

Taal wat hy gepraat het, 8/1

Verstom sy toehoorders, 9/1

Waarom bid in Jesus se naam? 2/1

Waarom is Judas 30 silwerstukke aangebied? 9/1

Waarom Pilatus bevrees toe Jesus “homself God se seun gemaak het”, 6/1

Waarom vier dae om by Lasarus se graf aan te kom? 1/1

Watter invloed op jou lewe? 12/1

Wonderdadige genesings, 5/1

LEWENSVERHALE

Ek het die groei in Korea gesien (M. Hamilton), 12/15

God was barmhartig teenoor my (B. Močnik), 7/1

Hoe geloof gehelp het om tragedies te verwerk (S. Castillo), 10/1

‘Hy lei my in spore van regverdigheid’ (O. Campbell), 3/1

“Jehovah is my sterkte” (J. Coville), 10/15

“Moet nooit die deur-tot-deur-bediening vergeet nie” (J. Neufeld), 9/1

Nie bang nie—Jehovah was met ons (E. Petridou), 7/15

Soeke na foute het tot waarheid gelei (R. S. Marshall), 12/1

Uitvoering van God se wil lewenslange vreugde (B. Yaremchuk), 6/1

Verligting van wanhoop in jeug (E. Morcillo), 1/1

STUDIEARTIKELS

Aanvaar Jehovah se gesag, 6/15

Behou “die liefde wat jy eers gehad het”, 6/15

Behou “’n driedubbele tou” in die huwelik, 9/15

Behou ’n skriftuurlike beskouing van gesondheidsorg, 11/15

Beskou jy ander soos Jehovah hulle beskou? 3/15

Besluit om Jehovah te dien terwyl jy jonk is, 5/15

Bied die uitdagings van die huis-tot-huis-bediening die hoof, 7/15

Christus se teenwoordigheid—Wat beteken dit vir jou? 2/15

Die huwelik en ouerskap in hierdie tyd van die einde, 4/15

Dié met “die regte gesindheid” reageer gunstig, 1/15

Dinge waarvoor ons moet vlug, 6/15

Dit is “God wat dit laat groei”! 7/15

Eer Jehovah deur waardigheid aan die dag te lê, 8/15

Eienskappe wat ons moet nastreef, 6/15

Handhaaf lojaliteit met ’n verenigde hart, 8/15

Help diegene wat van die kudde afdwaal, 11/15

Help hulle om sonder versuim terug te keer! 11/15

Hoe moet ons ander behandel? 5/15

Hou aan om goed te doen, 5/15

Hou Jehovah voortdurend voor jou, 2/15

Huis-tot-huis-bediening—Waarom nou belangrik? 7/15

Jehovah—‘Die Een wat ontkoming verskaf’ het in Bybeltye, 9/15

Jehovah hoor ons hulpgeroep, 3/15

Jehovah hou sy oë op ons tot ons voordeel, 10/15

Jehovah is ‘die Een wat aan ons ontkoming verskaf’, 9/15

Jehovah sal sy lojales nie verlaat nie, 8/15

Jehovah se “stralende oë” ondersoek almal, 10/15

Jehovah sorg met teerheid vir sy bejaarde knegte, 8/15

Jehovah verhoor ’n opregte gebed, 10/15

Jesus Christus—die grootste Sendeling, 2/15

Jongmense, dink nou aan julle Grootse Skepper, 4/15

Jy weet nie waar dit sukses sal behaal nie! 7/15

“Let voortdurend op die bediening wat jy in die Here aanvaar het”, 1/15

Maak geestelike vooruitgang deur Paulus se voorbeeld te volg, 5/15

Neem jy die leiding in eerbetoning? 10/15

Praat jy die “suiwer taal” vlot? 8/15

Put vreugde uit jou huwelik, 3/15

Sal jy vashou aan jou onkreukbaarheid? 12/15

Skenk aandag aan jou “onderrigkuns”, 1/15

Soek God se leiding in alles, 4/15

“Staan die Duiwel teë”, soos Jesus gedoen het, 11/15

Vasbeslote om deeglik te getuig, 12/15

Verlossing deur God se Koninkryk is op hande! 5/15

Verwerp “waardelose dinge”, 4/15

Volg die grootste Sendeling na, 2/15

Waardeer Jesus se unieke rol in God se voorneme, 12/15

Waardig geag om na fonteine van waters van die lewe gelei te word, 1/15

Waardig geag om ’n Koninkryk te ontvang, 1/15

Waarom moet jy jou onkreukbaarheid handhaaf? 12/15

Wandel in Jehovah se weë, 2/15

Wat maak die lewe die moeite werd? 4/15

Wat sal jy gee om te bly lewe? 10/15

Weerstaan “die gees van die wêreld”, 9/15

Wees toegewend, wees gebalanseerd, 3/15

“Wie is wys en verstandig onder julle?” 3/15

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel