Saakregister vir Die Wagtoring 1992
met die datum van die nommer waarin die artikel verskyn
ALLERLEI
Christendom en die slawehandel, 9/1
Christendom se oes in Afrika, 9/1
“Die koninkryk van God het naby gekom”, 5/1
Diocletianus val Christelike godsdiens aan, 6/15
‘Doen kennis op van God en van Jesus’, 3/1
Doop “in die naam in”, 10/15
Duiwe wat na hulle duiwehokke vlieg, 7/15
Geleerde man (Paulus), 11/1
Gesinsprobleme—’n teken van die tye, 10/15
Geslag van 1914—Waarom betekenisvol? 5/1
Het die Apologete die Drie-eenheidsleer geleer? 4/1
Het die Apostoliese Vaders die Drie-eenheidsleer verkondig? 2/1
Het die mensdom werklik ’n messias nodig? 10/1
Het jy geloof soos Elia s’n? 4/1
Hoe beskou jy sonde? 11/1
Hoe geloof die siekes kan help, 6/1
Hoe kan jy by die Evangelie baat vind? 12/15
Hoop oorwin wanhoop, 7/1
Jaar wat die wêreld geskok het—1914, 5/1
Justinus—filosoof, apologeet en martelaar, 3/15
Kan beelde jou nader aan God bring? 2/15
Keur God geloofsgenesing goed? 6/1
Kruis—Simbool van die Christelike godsdiens? 11/15
Lewe—’n gawe van God, 8/1
Losprys in ruil vir baie, 6/15
Luister God wanneer jy bid? 4/15
Messias—’n Ware hoop? 10/1
Nie handelaars van God se Woord nie, 12/1
Onvergeetlike vloed, 1/15
Paulus versus Plato oor die opstanding, 5/15
Planne vir internasionale veiligheid, 3/1
Soort veiligheid wat jy graag wil hê, 3/1
Talespraak, 8/15
Tree op die pad terug, 8/15
Valse profete, 2/1
Verering van beelde—’n geskilpunt, 2/15
Vloed in legendes van die wêreld, 1/15
Waardeer die gawe van die lewe, 8/1
Waarom ondervind goeie mense lyding? 9/15
Wanneer en hoe het die Drie-eenheidsleer ontwikkel? 8/1
Wat God se Koninkryk beteken, 3/15
Wat is die Evangelie werklik? 12/15
Watter God moet ons aanbid? 1/1
Weer gebore, 11/15
Wêreld sonder sonde—Hoe? 11/1
Wie geniet God se guns? 12/1
BYBEL
Gawe van God, 5/15
Hebreeuse Bybelmanuskrip wat standaard stel, 10/15
Laaste Dooie See-rolle beskikbaar gestel, 1/1
Skatte uit Egiptiese vullishope (Oxirhinchus-manuskripte), 2/15
Spaanse Bybel se stryd om behoue te bly, 6/15
Vertalings in Afrika-tale, 9/1
Waarde van Nash-papirus, 12/15
Weerspreek homself? 7/15
CHRISTELIKE LEWE EN EIENSKAPPE
Besig met dooie werke of in Jehovah se diens? 7/1
Het jy die koste bereken? 8/15
Jy kan frustrasie die hoof bied! 9/15
‘Keer terug na My, en Ek sal na julle terugkeer’, 8/1
Leer gehoorsaamheid deur dissipline te aanvaar, 10/1
‘Moet ek my laat doop?’ 10/1
Openbaar ’n gees van selfopoffering! 2/1
Ouere manne—Delegeer! 10/15
Ouere manne—Help ander reg in gees van sagmoedigheid, 11/15
‘Trek die volle wapenrusting aan’, 5/15
‘Vermaan op grond van liefde’, 4/15
Vertroosting in tye van benoudheid, 7/15
Volg die allesoortreffende weg van die liefde, 7/15
Waarom is dit so maklik om ’n leuen te vertel? 12/15
JEHOVAH
Jou kennis of jou vriend? 6/1
‘Keer terug na My, en Ek sal na julle terugkeer’, 8/1
JEHOVAH SE GETUIES
Aanbidders word ingesamel, 1/1
Aankondiging (Hulp vir Bestuursliggaam), 4/15
“Begeerlike dinge” word ingesamel in Pole, 7/15
Bereik “alle soorte mense” in België, 12/15
Christelike onkreukbaarheid in oorloggeteisterde Liberië, 1/1
Eilande van die Indiese Oseaan hoor goeie nuus, 2/15
Gekom ondanks ongerief en gevaar, 7/1
Gileadgraduerings, 6/1, 12/1
Historiese hospitaal, unieke Koninkryksaal (Australië), 8/15
Horende ore onder Goajiro-Indiane (Colombia, Venezuela), 5/15
Hulle vind ware geluk in “paradys” (Hawaii), 9/15
Jehovah se Getuies—die organisasie agter die naam (Videokasset), 10/1
Jehovah sien na ons om terwyl werk verbied was—Deel 1, 4/15
Jehovah sien na ons om terwyl werk verbied was—Deel 2, 5/1
Jehovah sien na ons om terwyl werk verbied was—Deel 3, 5/15
Kyk wat het Jehovah gedoen! 1/1
Mense kom tot insig in Namibië, 11/15
Nigerië se Hoogste Hof handhaaf godsdiensvryheid, 12/15
Noodlenigingsending na die Oekraïne, 3/15
Nuwe boek gryp miljoene aan (Grootste mens), 2/15
Predikingswerk in een van die wêreld se grootste hawens (Nederland), 4/15
Predikingswerk in Maputo (Mosambiek), 8/15
Skyn soos ligte in die wêreld (Sentraal-Afrikaanse Republiek), 10/1
Vergader met liefhebbers van godgegewe vryheid, 1/15
Waarheid deurdrenk die dorp van baie waters (Libanon), 10/15
“Water van die lewe” borrel uit in Kaap Verde, 3/15
JESUS CHRISTUS
“Godheid van Christus”, 1/15
KONINKRYKSVERKONDIGERS BERIG
1/1, 2/1, 3/1, 4/1, 5/1, 6/1, 7/1, 9/1, 12/1
LEWENSVERHALE
Antwoord jy wanneer iemand roep? (S. Tohara), 11/1
Die strewe na ’n doelwit wat ek op ses gestel het (S. Cowan), 3/1
Die vreugde wat ek uit diens aan Jehovah geput het (G. Brumley), 12/1
Ek het die waarheid ná Buchenwald gevind (R. Séglat), 6/1
Ek het ’n arbeider in die oes geword (W. Remmie), 7/1
Ek het my trots gesluk en geluk gevind (V. Brandolini), 8/1
Jehovah se weg is die beste vir mense (E. Kankaanpää), 4/1
Jehovah sorg nog altyd goed vir my (S. Wharerau), 9/1
‘Sy liefderyke goedhartigheid het magtig geblyk’ (J. Vergara Orozco), 2/1
STUDIE-ARTIKELS
Alle ware Christene moet evangliste wees, 9/1
Besielende voorbeeld van Christelike sendingwerk, 9/1
Bly wakker gedurende “die tyd van die einde”, 5/1
“Bring die hele tiende na die skathuis”, 12/1
Burger of uitlander, God verwelkom jou! 4/15
Christus het wetteloosheid gehaat—Haat jy dit? 7/15
Dag om te onthou, 3/1
Dien Jehovah lojaal, 11/15
Ewige geluk wag op godvrugtige gewer, 1/15
Gebruik julle Christelike vryheid verstandig, 6/1
Gesellige vermaak—Geniet die voordele, vermy die strikke, 8/15
Godgegewe vryheid bring vreugde mee, 3/15
Grootste mens wat nog geleef het, 2/15
Help jou gesin om tot in God se nuwe wêreld behoue te bly, 10/15
Hoe hardloop jy in die wedloop van die lewe? 8/1
Hou aan om mekaar op te bou, 8/15
Hou die dag van Jehovah goed in gedagte, 5/1
‘In die naam van die heilige gees’, 2/1
Is die huwelik die enigste sleutel tot geluk? 5/15
Is die mens se “nuwe wêreldorde” naby? 4/1
Jehovah, die Een wat wonderlike dinge doen, 12/15
Jehovah, die onpartydige “Regter van die ganse aarde”, 7/1
Jehovah dra nie die skuld nie, 11/15
Jehovah het blymoedige gewers lief, 1/15
Jehovah se gawe van die heilige gees, 2/1
Jehovah se gebruik van “dwaasheid” om die wat glo te red, 9/15
Jehovah se gees lei sy volk, 9/15
Jehovah se liefdevolle gesinsreëling, 10/15
Jehovah se voorsiening, die “gegewenes”, 4/15
Jehovah vergewe ryklik, 9/15
‘Laat jou vooruitgang duidelik wees’, 8/1
Liefde vir Jehovah beweeg ons tot ware aanbidding, 1/1
Messias se teenwoordigheid en sy heerskappy, 10/1
Moenie die doel van godgegewe vryheid mis nie, 3/15
“Ons het die Messias gevind”! 10/1
Opvoeding in Bybeltye, 11/1
Opvoeding met ’n doel, 11/1
Ouere manne, oordeel in regverdigheid, 7/1
Sal jy op Jesus se liefde reageer? 2/15
Seën van Jehovah maak ryk, 12/1
Staan vas vir godgegewe vryheid! 3/15
Verwelkom God se nuwe wêreld van vryheid, 4/1
Verwerp wêreldse fantasieë, streef Koninkrykswerklikhede na, 7/15
Vissers van mense in wêreldomvattende waters, 6/15
Vrees Jehovah en verheerlik sy heilige naam, 1/1
Vry volk maar met verantwoordelikheid, 6/1
Wandel met ’n verenigde hart, 12/15
Ware geluk in Jehovah se diens, 5/15
Ware vryheid—Uit watter bron? 4/1
Wat beteken die visnet en die visse vir jou? 6/15
Week wat die wêreld verander het, 3/1
Wees vissers van mense, 6/15
“Wie is soos Jehovah ons God?” 11/15
Wie sal aan die “tyd van benoudheid” ontkom? 5/1
TONELE UIT DIE BELOOFDE LAND
Besoek aan Silo—goeie kinders en slegtes, 11/1
Besoek die land, besoek die skape! 3/1
Gennesaret—‘uitsonderlik en wonderskoon’, 1/1
Gerasa—waar Jood en Griek ontmoet het, 7/1
Hy het vir Israel in Sinai voorsien, 5/1
Nuttig ’n maaltyd—Eet brood, 9/1
VRAE VAN LESERS
Bloedkomponente in voedsel, 10/15
Eenhorings, 6/1
Het apostels getwyfel nadat verese Jesus verskyn het? (Mt 28:17), 12/1
Het Farao met Sara getrou? 2/1
Het Jesus geweet dat Johannes die Doper voor hom sou sterf? (Matt. 11:11), 2/15
Hoe is die ‘weg van ’n man by ’n maagd’ “wonderbaar”? (Spr 30:19), 7/1
Koop van gesteelde goedere, 6/15
Moet verbondsluiter sterf? (Hebr 9:16), 3/1
Viering van verjaarsdae, 9/1
Waarom het Noag eers raaf en toe duif uitgestuur? 1/15
Was Job die enigste getroue mens? (Job 1:8), 8/1
Was Moses “die Christus”? (Hebr 11:26), 11/15
Was Sagaria doof en stom? (Luk 1:62), 4/1