Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • w90 11/1 bl. 32
  • Sal jy ’n besoek verwelkom?

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Sal jy ’n besoek verwelkom?
  • Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1990
Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1990
w90 11/1 bl. 32

Sal jy ’n besoek verwelkom?

Een van Jehovah se Getuies sal jou graag wil besoek en jou wil help om meer kennis op te doen van God, sy Koninkryk en sy voornemens, soos opgeteken in die Bybel. Ons vertrou dat hierdie inligting jou sal help, want dit sal betroubare antwoorde gee op probleme waarmee ons almal vandag te kampe het. Jehovah se Getuies gee gratis Bybelonderrig vir individue en vir groepe.

As jy dus wil hê dat ’n ervare persoon jou moet besoek in jou huis, of by die een of ander gerieflike plek, sal ons dit met graagte reël. Jy sal gehelp word om nie net antwoorde op jou Bybelvrae te kry nie, maar ook antwoorde op vandag se probleme wat opgelos kan word deur Bybelbeginsels toe te pas. Vul eenvoudig die verlangde inligting hieronder in en pos dit aan die adres op die koepon as jy van hierdie diens gebruik wil maak.

Ek wil graag meer oor die Bybel weet. Reël asseblief dat iemand my kom besoek.

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel