Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • w89 10/1 bl. 32
  • “Ek sal met graagte Ontwaak! kies”

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • “Ek sal met graagte Ontwaak! kies”
  • Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1989
Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1989
w89 10/1 bl. 32

“Ek sal met graagte Ontwaak! kies”

So het Frank Senge in Papoea-Nieu-Guinee se Post-Courier geskryf. In sy weeklikse rubriek van 19 Julie 1988 het Senge verduidelik:

“[Ontwaak!] se titelblad verduidelik dat die tydskrif gepubliseer word vir die ‘voorligting van die hele gesin’.

“‘Dit toon hoe om vandag se probleme die hoof te bied’, sê dit.

“En dis waar. Anders as baie ander kerknuusbriewe of -tydskrifte verduidelik Ontwaak! God deur middel van die wêreldprobleme rondom ons. . . .

“Dit klink miskien na godsdienspropaganda (ek is nie ’n [Getuie] nie) . . . maar as ek tydskrifte vir my gesin moes beoordeel, sou ek met graagte Ontwaak! kies.”

Ons meen dat jy ook Ontwaak! sal geniet. Dit het ’n gemiddelde oplaag van 11 250 000 eksemplare per nommer en word in 54 tale uitgegee.

Ek wil graag ’n jaar lank op Ontwaak! inteken. Ek sluit R12 in vir 24 nommers van hierdie tydskrif (2 nommers per maand).

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel