Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • w88 4/1 bl. 32
  • Moet hulle nie mis nie.

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Moet hulle nie mis nie.
  • Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1988
Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1988
w88 4/1 bl. 32

Moet hulle nie mis nie.

Terwyl sy verlede somer in ’n tou by ’n bank in die stad New York gestaan het, het ’n middeljarige vrou opgemerk dat die man voor haar The Watchtower lees. Sy wou bitter graag die artikel oor gebed daarin lees, en sy het dus ’n aantekening van die tydskrif se datum gemaak.

’n Paar dae later het Jehovah se Getuies haar besoek en het sy gevra: “Het julle die Julie-nommers van The Watchtower?” Nadat hulle uitgevind het waarom sy in ’n spesifieke tydskrif belangstel, het een van die Getuies gesê: “Die beste manier om nie enige interessante nommers te mis nie is om in te teken.”

“Ek het nie geweet ’n mens kan nie!” het die vrou gesë. Toe hulle vir haar sê dat ’n jaarintekening $5 (R9) kos, het sy geantwoord: “Is julle seker? Net [R9] vir die hele jaar?” Toe sy daarvan verseker is, wou sy nie net The Watchtower nie, maar sy medetydskrif Awake! ook hê. “Is julle seker daarvan dat ek albei tydskrifte vir slegs [R18] kan kry?” het sy weer gevra.

Die vrou was bly dat die Getuies haar op die tydskrifte laat inteken het. Jy kan ook Die Wagtoring en Ontwaak! deur die pos ontvang. Stuur slegs R18 en jy sal albei hierdie tydskrifte (vier eksemplare per maand) een jaar lank ontvang.

Stuur asseblief ’n jaarintekening op Die Wagtoring en Ontwaak! Ek sluit R18 in. (Skryf buite die RSA aan plaaslike Wagtoringtakke vir inligting.)

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel