Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • w87 12/15 bl. 31
  • Saakregister vir Die Wagtoring van 1987

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Saakregister vir Die Wagtoring van 1987
  • Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1987
  • Onderhofies
  • ALLERLEI
  • BYBELGLANSPUNTE
  • CHRISTELIKE LEWE EN EIENSKAPPE
  • INSIG IN DIE NUUS
  • JEHOVAH
  • JEHOVAH SE GETUIES
  • JESUS SE LEWE EN BEDIENING
  • KONINKRYKSVERKONDIGERS BERIG
  • LEWENSVERHALE
  • STUDIE-ARTIKELS
  • VRAE VAN LESERS
Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1987
w87 12/15 bl. 31

Saakregister vir Die Wagtoring van 1987

Met die datum van die nommer waarin die artikel verskyn het

ALLERLEI

Aardbewings—benoudheid op benoudheid, 15/1

Anabaptiste, 15/11

Bekommer jy jou oor jou kinders? 15/2

Bygeloof, 1/11

Doel van profesieë, 1/5

Engele—Beïnvloed hulle jou lewe? 15/12

Geloofsgenesing—Van God? 1/12

Gevare van rykdom en van armoede, 15/9

Godsdiens se vloedgolf—die finale afrekening, 1/11

Godsdiensgeskiedenis van enige nut? 15/9

“Heilige Drie-eenheid” in die Bybel? 15/6

Hervormingswaters bars uit, 1/10

Hoe prakties is hedendaagse godsdiens? 1/10

Is die kruis vir Christene? 15/8

Kan godsdiens in ons behoeftes voorsien? 15/11

Kom alle profesieë van God? 1/5

Maatskaplike evangelie, 15/1

Roep vryheid uit! 1/1

“Skatte van die Heilige Land”, 15/5

Spiritisme—Hoe beskou God dit? 1/9

Van slawe wat bakstene maak tot vryheid! 15/11

Vroue se verbeterde rol, 15/8

Waarsêery, 1/3

Waar was sy bene? 15/8

Wanneer waarskuwings veronagsaam en God beproef word, 15/12

Werk godsdiens sedelikheid in die hand? 15/10

William Tyndale se Bybel, 15/7

BYBELGLANSPUNTE

Psalms 107-150, 15/3

Spreuke, 15/5

Prediker, 15/9

Hooglied van Salomo, 15/11

CHRISTELIKE LEWE EN EIENSKAPPE

Alkohol, 1/8

Bied woede die hoof, 1/7

Gees wat Jehovah seën, 1/8

Geloof kan berge versit! 15/7

‘God sal julle opleiding voltooi’, 15/6

Help jou kind om toe te neem in goddelike wysheid, 15/2

Hoe jy ware vriende kan maak, 15/9

Hou lyding enige voordele in? 15/2

Hulp om verstandige besluite te neem, 15/5

Is jou gawe ’n opoffering? 11/2

Is jy weetgierig? 1/2

Lewer die ware Christelike godsdiens fanatici op? 15/7

Sal jy aan die waarheid vaskleef? 15/3

Snap jy altyd waaroor dit gaan? 1/4

Sorg vir die bejaardes, 1/6

Tradisionele geneeskunde in Afrika, 15/4

“Tyd om te spreek”—Wanneer? 1/9

Versorging van familielede—Hoe ver strek dit? 15/6

Vreugdevolle volk—Waarom? 15/3

Vroue by die werk, 15/3

Waarde van sang in ware aanbidding, 1/12

Word jou lewe deur gebruike beheers? 1/2

INSIG IN DIE NUUS

15/1, 15/2, 15/4, 15/6, 15/7, 15/8, 15/10

JEHOVAH

God se wysheid—Kan jy dit sien? 15/4

Is God ’n werklike persoon? 1/4

Opperwese is uniek, 15/6

Wat het God vir jou gedoen? 15/5

JEHOVAH SE GETUIES

Christelike lojaliteit in Nieu-Caledonië, 15/8

Brosjure met ’n nuwe gedaante, 1/3

Dag in Kalkutta, 15/2

Gileadgraduerings, 1/6, 1/12

“Goddelike Vrede”-Streekbyeenkoms, 15/1

Godsdiensvryheid word gehandhaaf in Indië, 1/11

In die sendingveld, 15/1

Jaarvergadering, 1/8, 15/8

Jehovah bou ’n huis (Suid-Afrika), 15/12

Jubeling onder God se volk, 1/1

Kinders se unieke gawe, 1/8

‘Koop die tyd uit’ in Italië, 15/5

Land van 700 tale (Papoea Nieu-Guinee), 15/9

Merkwaardige prestasie vir Costa Rica, 1/9

’n Kykie na die Bahama-eilande, 15/3

Nuwe skool begin! 1/6

Oproep van die Mikronesiese eilande, 15/11

Panama verheug oor die bouwerk, 15/6

Puik vermeerdering “oorkant die berge” (Haïti), 1/11

“Teen jou veg, maar nie oorwin”, 1/1

Vermeerdering in Gibraltar, 15/10

“Verrykende ontmoeting”, 1/4

“Vertrou op Jehovah”-Streekbyeenkoms, 1/10

“Vissers van mense” in die Arktika, 15/7

“Ywerig in goeie werke” in Kenia, 15/4

JESUS SE LEWE EN BEDIENING

(Artikels verskyn in elke nommer.)

KONINKRYKSVERKONDIGERS BERIG

(In elke nommer van die eerste van die maand.)

LEWENSVERHALE

Bly na aan Jehovah se organisasie (J. Barr), 1/7

Ek het gesien dat Jehovah goed is (L. Johnson), 1/10

Jehovah bewaar ons (E. Kattner), 1/4

Loof God, die Bron van lewe en groei (E. Warter), 1/3

“My beker loop oor” (T. Gott), 1/6

My geslag—uniek, bevoorreg (M. Sargent), 1/8

’n Terugblik op die 93 jaar van my lewe (F. W. Franz), 1/5

Vasbeslotenheid het my gehelp om suksesvol te wees (J. Oakley), 1/2

STUDIE-ARTIKELS

Behoud van die lewe tydens hongersnood, 1/5

Behou jou vrees vir Jehovah, 1/12

Beoefen godvrugtige toegewydheid teenoor bejaarde ouers, 1/6

Bly jy in elke opsig rein? 1/11

Christelike Jubilee bereik sy hoogtepunt in die Millennium, 1/1

Christus lei sy gemeente daadwerklik, 1/8

Christus se daadwerklike leiding vandag, 1/8

Dissipline lewer ’n vredevolle vrug, 1/10

Dit is dodelik om hierdie wêreld se “lug” in te asem! 15/9

Dodelike hongersnood in ’n tyd van oorvloed, 1/5

“Ek maak alles nuut”, 1/3

Gebede verg werke, 15/7

‘Geen vrede vir die goddeloses nie’, 1/7

Goddelike seëninge vir “die verstandiges”, 1/7

Goddelike vrede vir die wat deur Jehovah geleer word, 15/3

Grootste kindergeboorte op aarde is ’n voorspel tot wêreldwye veiligheid, 1/4

Hoe jy goddelike vrede in groter mate kan geniet, 15/3

Hoe sinvol is jou gebede? 15/7

Hoop op Jehovah, 15/12

Hou aan om jou te onderwerp aan “die Gees wat lewend maak”, 15/9

Jehovah se Jubilee—’n tyd om ons te verheug, 1/1

Is jy tevrede met Jehovah se geestelike voorsienings? 1/10

Jongmense—Is julle geestelik progressief? 15/8

Jongmense—Wat gaan julle met julle lewe doen? 15/8

Lê jou daarop toe om die goeie nuus te verkondig, 1/2

Luister na Jehovah terwyl die einde nader kom, 15/5

Maak vrede met God deur toewyding en doop, 15/4

Migael die groot vors staan op, 1/7

Ongehude staat—’n lonende lewenswyse, 15/11

Ongetroud, maar volkome vir God se diens, 15/11

‘Op die wagtoring staan ek’, 1/3

Praat oor die heerlikheid van God se koningskap, 15/10

‘Ry ter wille van waarheid’, 1/3

Sal jy sê: “Hier is ek, stuur my”? 15/10

Sien om na die belange van die bejaardes, 1/6

So ’n groot wolk van getuies! 15/1

Stel sake reg tussen jou en God, 15/10

Toetsing en sifting in ons dag, 15/6

Toon waardering vir die twee grootste liefdeblyke, 15/2

Twee grootste liefdeblyke van alle tye, 15/2

Tyd van toetsing en sifting, 15/6

Uiteindelik vrede!—Wanneer God spreek, 15/5

Vereer die God van hoop, 15/12

Vermeerder jou vrede deur juiste kennis, 15/4

Vertrou op Jehovah—nie op “’n sameswering” nie, 1/9

Vrees vir God—Kan dit jou tot voordeel strek? 1/12

Waak teen “Vrede en veiligheid” wat deur nasies bedink word, 1/9

Wees gretig om die goeie nuus te verkondig, 1/4

“Wees heilig . . .”, 1/11

Wêreld was hulle nie werd nie, 15/1

Wêreldwye veiligheid onder die “Vredevors”, 1/4

VRAE VAN LESERS

“Geopenbaarde dinge” (Deut. 29:29), 15/5

God se “boek van die lewe”, 1/9

Jesus se uitroep “waarom verlaat?” 15/6

Kameel of tou deur naald se oog? 1/12

Lykskouing, 1/4

Maleagi 2:15, 15/9

Moses se fout, 15/10

“Nuwe wêreld”? 1/5

Spreuke 30:4, 15/7

Toewyding ’n gelofte? 15/4

Trou weer met maat na opstanding? 1/6

2 Korinthiërs 12:8, 9, 15/11

2 Samuel 18:8, 15/3

Verklaring wat getrouheid beloof, 15/2

Volg Jubeljaar op Millennium? 1/1

Waarom bekeerlinge van Fariseërs voorwerpe vir Gehenna is? 1/10

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel