Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • w87 12/15 bl. 25
  • Soeke na die waarheid beloon

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Soeke na die waarheid beloon
  • Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1987
  • Soortgelyke materiaal
  • Die kerk—veranderinge en verwarring
    Ontwaak!—1993
  • “Soek Jehovah, en bly lewe”
    Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2017
  • Soeke na die waarheid beloon
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1985
Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1987
w87 12/15 bl. 25

Soeke na die waarheid beloon

’N MAN wat geen bevrediging as lekeprediker in die Presbiteriaanse Kerk gevind het nie, het na God se ware kerk begin soek. Hy het tien vereistes opgestel waaraan die ware kerk volgens sy mening moes voldoen. Hy het reeds ’n juiste begrip van die onskriftuurlikheid van die helse vuur, onsterflikheid van die siel en so meer gehad. Hy het 30 jaar lank daarna gesoek. Toe een van Jehovah se Getuies hom besoek het, het hy hulle bestook met vrae soos: “Wie is die klein kuddetjie? Wie is die 144 000 en die ander skape?” Toe hy bevredigende antwoorde gekry het, het hy tot ’n Bybelstudie ingestem. Na drie maande het hy vir die Getuie gesê: “Wel, Broer, die ware kerk van God is Jehovah se Getuies.” Hy is nou 71 jaar oud en is bly dat hy die ware kerk na ’n soektog van 30 jaar gevind het!

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel